Geverifieerde Resensie

Great Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2673 resensies.

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Nessie

"Te veel spietkops."

Merweville, Groot-Karoo

Die Botes Huisie

"'n Pragtige plekkie en die dorpie is mooi skoon en die mense baie vriendelik. Die Boekklub se ontbyt was great gewees en die diens uitstekend."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

@ Mango's

"Baie mooi, skoon dorpie."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Het heerlik gaan eet in die Spur. Skoon, netjiese dorpie."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

En Route

"Museumtoer was baie interessant."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Pragtige, historiese dorp."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Hopeloos te veel vragmotors wat daar deurgaan, verder sal ek slegs dit as oornag gebruik."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Bakgat Blyplek

"Ons het die Karoo Nasionale Park besoek en aandete gaan eet in die restaurant. Bespreek vooraf, heerlike lamsnek."

Laingsburg, Groot-Karoo

Swartberg Street Guest House

"Min om te doen en dien meer as 'n halfwegstasie."

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Khaya

"Lovely quaint Western Cape village with exquisite access roads to and from the east: Meirings Poort Pass and the historic Swartberg Pass."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Ons Huisie

"Karooskaapvleis en breakfast by 4Sheep is 'n moet in Beaufort-Wes."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"'n Juweel van 'n plek met die pragtige, outydse winkels en vriendelike mense!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Olyf Takkie

"A convenient stop-over for long road-trips."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Sal graag weer wil besoek."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Aandblom Guesthouse

"Ek verkies kleiner dorpe en meer halfpad geleë tussen Kaapstad en Johannesburg. Beaufort-Wes is maar 5 ure se ry van Kaapstad met dan nog 'n lang rit na JHB die volgende dag."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Was beïndruk met Prins Albert met heelwat dinge om te beleef."

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Masterclass Cottage

"Doen die Historical/Ghost walk wat Ailsa die Story Weaver aanbied. Het restaurante (selfs vir ontbyt) duur gevind."

Prins Albert, Groot-Karoo

Bushman Valley

"Pragtige skoon en netjiese plek. Net jammer meeste plekkies is toe op 'n Sondag."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Nie veel in dorp self te doen nie, maar is naby pragtige Swartbergpas."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

La Paix Guesthouse

"No, it's a preferred petrol stop, however, Beaufort West is not considered a travel destination according to many."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Bakgat Blyplek

"Dit is die moeite werd om die museum te besoek."

Prins Albert, Groot-Karoo

57 Mark Street

"Een nag in die dorpie is nie genoeg nie. Moet die dorpie ten minste 2 aande oorbly om alles te ervaar. Effense ompad om dit te gaan sien het, maar die inwoners van die dorpie is baie vriendelik."

Prins Albert, Groot-Karoo

Yellow House

"Sal definitief terugkeer. Die restaurant het heerlike geregte op die spyskaart."

Prins Albert, Groot-Karoo

The Sanctuary

"Prins Albert is 'n fees. Baie goeie restaurante - Jeremy's is ons gunsteling, baie interessante markies en natuurlik die indrukwekkende Swartbergpas."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Pragtige Karoo-omgewing en dorp. Karoo Nasionale Park is 'n moet."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Olive Grove Guest Farm

"Vuil en lastige bedelaars. Chris Barnard is so afgeskaal en nie meer die moeite en koste werd om te besoek nie."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang