Verified Reviews
Great Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Karoo
Rated 4.3 out of 5 based on 2673 reviews.
"Ons kon sien dat daar gepoog word om hierdie dorp bietjie op te gradeer. Was verras dat geen papiere rondgestrooi is en die slaggate nie soos Gauteng s'n lyk nie!"
"Good stopover point on my way to Cape Town. A lovely old town with lots of charm."
"Travelled from Bloemfontein to Cape Town. Staying here was a halfway break to our journey"
"Laingsburg is 'n pragtige dorpie en kort beslis 'n goeie restaurant vir mense wat net 'n aand uit wil geniet. Daar is tans geen restaurant op die dorp nie."
"Pragtige museums en rustige dorp. Chris Barnard museum is beslis die moeite werd om te besoek. Die personeel is vreindelik en neem jou deur die museum en verduidelik alles. Beslis insiggewend."
"Nie die skoonste dorp nie, maar sy gastehuise is puik, veral Grace Place het al 'n paar keer daar gebly en die vulstasies aan die einde van die dorp op pad Colesberg toe is ook netjies en het vriendelike diens."
"Pragtige geskiedkundige dorpie met die pragtige boustyl van die geboue. Vriendelike mense oral."
"Geskiedkundige dorp met Chris Barnard ens. Maar ongelukkig is daar nie 'n see hier nie."
"Merweville is nie vir almal nie, baie stil en rustige dorpie. As jy hou van stilte en rustigheid is dit ideaal. Dorpie is skoon en mense is baie vriendelik."
"Daar is bitter min restaurante om van te kies. Die 4sheep ervaring is sover die beste, maar ook nie regtig dié beste kos vir mense wat graag uiteet nie. Sommige verblyfplekke maak hul eie kos, maar gaste kan nie op die ingewing van die oomblik instap nie."
"Been to Prince Albert a number of times. Always lovely to enjoy a drink at Swartberg Hotel and enjoy the cullinery delights."
"My man se grootworddorp het deur die jare al diep in ons harte gekruip. Die skilderagtige ligging met die Swartberge in die agtergrond en die rustigheid laat elke stadsmens weer tot verhaal kom."
"Dit is 'n pragtige dorpie, met die mooiste kuns en restaurantjies. Dit is lekker om tyd in die dorpie te geniet. Elke restaurant bedien die heerlikste kos en ons het baie lekker gekuier en geëet. Die dorpie het 'n baie vriendelike, oop gevoel en 'n mens voel dadelik tuis en is nuuskierig oor wat in al die gallerye en winkels te siene is. Die Kaasplaas is ook 'n hoogtepunt. Die deli het die lekkerste happies en kase, en om deur die dorp te ry en dan die Swartbergpas in te gaan, is 'n ongelooflike ervaring, wat ek sommer gou weer sal wil doen."
"Prince Albert is a nice good looking village and an ideal base to explore the surrounding magnificent scenery."
"Prince Albert is still a worthwhile destination, although I think it has become slightly commercialized. The road in & out of this town is worth the visit on its own, it is spectacular."
"Ons het oor 'n naweek Prince Albert besoek en het gevind dat plekke soos die museum en antieke winkels vroeg toe maak en Sondae is baie koffie winkeltjies toe. Sal voorstel dat mens eerder gedurende die week moet gaan. Maar let wel dat Prince Albert definitief 'n plekkie is wat mens moet verken en waardeer."