Verified Reviews
Great Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Karoo
Rated 4.3 out of 5 based on 2570 reviews.
"Great stop-over when travelling from Ventersburg to Cape Town, distance very do-able without rushing!"
"Net oorgeslaap, nie dorp besoek nie, alhoewel alle benodighede soos restaurante ens. beskikbaar is."
"Prince Albert se mense is baie vriendelik en dorp in 'n mooi omgewing aan die voet van Swartberge, sal vir langer daar wil bly om meer van dorp te sien."
"Sadly Beaufort West's historic buildings on the main road look neglected and are in disrepair."
"Prins Albert is 'n absolute juweel, nie net in die Karoo nie, maar die hele land. Een van my gunsteling bestemmings."
"Due to severe rainfall, we were unable to view Prince Albert properly. The restaurant was good."
"Nie regtig in die omgewing rond gery nie. Chris Barnard museum was iets besonders om in die verlede te besoek."