Verified Reviews
Great Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Karoo
Rated 4.3 out of 5 based on 2673 reviews.
"Die dorp is baie skoon en netjies nou en baie minder bedelaars in dorp en die pad uit is ook baie netjies. Dit is 'n baie mooi dorp en geboue/wonings baie netjies."
"Beaufort-Wes is 'n oulike plekkie en ons geniet dit altyd om daar deur te ry!"
"Mooi netjiese Karoo dorp aan voet van Swartberge. Dorp en omgewing het interessante historiese en geografiese besoekplekke. Almal die moeite werd om te sien. Gemeenskap kan geloof word vir "omgee vir diere" en instellings soos die Donkey Sanctuary."
"Ek hou van die plek. Sal weer kom kuier of as deurgang na Mosselbaai gebruik. Skilderagtig en baie veilig!"
"Baie beslis 'n besoek werd met al die gasteplase in 'n pragtige omgewing. Pas ook Klaarstroom en De Rust in by enige reisprogram want langs die pad daarheen wag daar verrassings."
"Weg uit die stad uit met mense wat nog groet en vriendelik is, wat nog hulle hoed afhaal en respek het, baie lekker om te weet dat daar nog sulke mense is. "
"Weg uit die stad uit met mense wat nog groet en vriendelik is wat nog hulle hoede afhaal en respek het. Baie lekker om te weet dat daar nog sulke mense is."
"Die kwaliteit wat ons daar gevind het, is baie beter as in sekere stede. "
"Great place! Country Hotel Laingsburg het top potjiekos! Probeer gerus die afval!"
"Die oorspronklike plaas het aan van my direkte voorgeslagte behoort. My oupa het sy kinderjare op Prince Albert deurgebring."