Geverifieerde Resensie

Great Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2570 resensies.

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Hou van Beaufort-Wes se vriendelike mense. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Yellow House

"Lieflike, rustige, interessante dorpie. Almal vreeslik vriendelik. Love die plekkie!"

Groot-Karoo

Baakensrug Holiday Farm

"It's a perfect one night stopover between Cape Town and Johannesburg."

Laingsburg, Groot-Karoo

Wagendrift Lodge

"Museum was geweldig interessant. Veral ouer dame wat daar werk en vloedramp self beleef het, het vertelling nog lewendiger gemaak."

Prins Albert, Groot-Karoo

Travellers Rest

"Prins Albert is 'n dorp vol geskiedenis en interessanthede. Dis besonders om die dorp van meer as 250 jaar oud te bewonder, met sy leivore, ou geboue, antieke grafte en groot bome. Heelwat restaurante om van te kies. Maak seker om ver vooruit te boek vir aandete as mens in vakansie seisoen soontoe gaan. Die hotel het 'n heerlike ontbyt plekkie en 'n Gin bar met 'n verskeidenheid plaaslike gins. Die dorp se kerk is pragtig en het sulke mooi ou huise. En as jy daar is, doen jouself n guns en ry die Swartberg pas, dit kan met 'n gewone kar gedoen word, en is regtig iets besonders om te sien. "

Prins Albert, Groot-Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Baie mooi dorp met 'n heerlike Hotel waar ons heerlik ge eet het."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Biffie's Cottages

"Die water te kort kortwiek gerieflik verblyf vir besoekers."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Verskriklike mooi klein dorpie, sal weer daar bly, maak 'n draai by die Deli in die dorp en koop hulle Droog Rib, beste in SA!"

Laingsburg, Groot-Karoo

Laings Lodge

"Leersaam oor vloed en inligtingsborde in dorp. Aandete en koffiewinkels na ure net beperkte opsies. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Travellers Rest

"Fantasies! 'n Moet sien."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Grace's Place

"Pragtige plek. Bid dat die droogte verlig sal word."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Kussinkie

"Gaan eet gerus by Ka’roo Deli. "

Groot-Karoo

Baakensrug Holiday Farm

"Fantasties, skoon lug, mooi sterre en stilte."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

X Ventures

"Awesome! Ons gaan beslis weer daar bly net langer. "

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

X Ventures

"Beauford-Wes is ook 'n lekker dorp. Mense is baie vriendelik."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"It was good. We enjoyed the beautiful scenery and visiting different places there."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Lemoenfontein Game Lodge

"Nee, ons was daar tydens 'n uitsonderlike droogte, is steeds 'n baie mooi Karoo-dorp met vriendelike mense."

Prins Albert, Groot-Karoo

Onse Rus Guest House

"Baie lekker. Tipies platteland."

Prins Albert, Groot-Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Vir die grootte van Prins Albert is daar so baie om te sien en te doen, Van Gay se kaas tot die beste museum in Suid Afrika."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Karoo Heart

"Netjiese plek met oor die algemeen vriendelike gemeenskap."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Young's Halfway House

"Die onderstraat is baie vuil en onnet papiere lê orals."

Groot-Karoo

Baakensrug Holiday Farm

"Mooiste plek in die wêreld."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Grace's Place

"Oulike geskiedkundige dorpie."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Vir die natuurliefhebber sal hierdie 'n paradys wees. Vir ons was dit selfs nou in die droogte pragtig. Die stilte, sterre en naggeluide was net wat ons gesoek het."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Kon ons verluister aan die mense se manier van praat terwyl ons kos gaan koop het. Het lekker gelag vir hulle sêgoed."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Young's Halfway House

"Beaufort-Wes is een van die dorpe wat jy net deur ry. Jy kan nie oor die straat stap sonder dat 3 mense jou kom vra vir geld of kos nie. "

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

" Beaufort West must be made into pit stop destination for South Africans and tourists travelling North to South, South to North. Beaufort West and Kimberley are great pit stops! Unfortunately all dirty, broken down towns, and there is many more. Please clean up Beaufort West General appearance. "

Blad
Blad 68 - Wys 2011 tot 2040
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang