Geverifieerde Resensie

Great Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2673 resensies.

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Young's Halfway House

"Die Karoo Deli aan die oorkant van Youngs Halfway House is definitief 'n besoek werd. Die tipe braai-opset was 'n eerste vir ons. Werklik genotvol."

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Khaya

"Baie, baie lekker plekkie. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Khaya

"Ons is oortuig daarvan dat die dorpie wel ryk is aan geskiedenis en kulturele skatte, maar daar is ook 'n steurende kommersiële invloed. Ons het die indruk gekry dat die oorspronklike karakter van die dorp verbloem word deur 'n oor-entoesiastiese toeriste-fokus. Dit wil voorkom asof die dorpie 'n naweek-dorpie geword het vir kunstenaars en stadsvlugtelinge. Soos 'n toenemende aantal dorpe in ons platteland word Pince Albert amper 'n spookdorpie in die week."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Old House Lodge

"Moeilik om 'n regtige lekker eetplek te vind. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo-Rust

"Die dorp Prins Albert het ons baie beïndruk. Ek dink hier word ongelooflik baie gedoen vir die mense van die gemeenskap. Swartbergpas 'n moet vir die besoeker asook 'n besoek aan "Die Hel". Wow!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Old House Lodge

"Baie lekker en rustige dorp."

Prins Albert, Groot-Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Een van ons gunsteling dorpe. Soveel atmosfeer, pragtige ou geboue, ens. Ons het 'n vertoning in die nuwe Art Deco-teater bygewoon en was beïndruk met die pragtige teater. 'n Groot aanwins vir Prins Albert."

Prins Albert, Groot-Karoo

Swartberg Hotel

"Dis die mooiste dorpie wat ek nog gesien het!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Biffie's Cottages

"Good stop over point on the drive from Johannesburg to Cape Town if you would prefer to do 2/3rds of the drive on the first day. Plenty of petrol stations to fill up and buy snacks at. A small shopping mall for any other purchases. Enjoyed our stop-over, but wouldn't recommend it as a free-standing tourist destination as there's not too much to do."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Daar is 'n pragtige natuurreservaat."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"A place full of history and interesting places to visit. We were impressed!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Pragtige natuur om te aanskou."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

X Ventures

"Pragtige plek so in die Karoo."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Little Green World

"Mense besonders vriendelik en het goeie diens orals ontvang."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Donkin House

"Vriendelike mense, mooi dorpie."

Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage

"Pragtige dorp met gawe mense en allerhande besienswaardighede."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"I cannot comment here as we just stayed overnight and drove through the next morning on our way to Cape Town. I am sure it is a lovely town."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Cape Karoo Guesthouse

"Dis moeilik om 'n lekker eetplek in Beaufort-Wes te vind."

Prins Albert, Groot-Karoo

Swartberg Hotel

"Lovely town to visit - lots of little shops and friendly people."

Prins Albert, Groot-Karoo

Swartberg Hotel

"Baie mooi dorpie, met pragtige ou huise. Baie mooi omgewing."

Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage

"Oulike en interessante dorp. Ons het net gevind dat produkte, soos bv. konfyt, baie duur is om te koop. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo-Rust

"Pragtige plek. Ek sal weer besoek aflê."

Prins Albert, Groot-Karoo

Lavenders

"When you're in Prince Albert, go see a movie at The Showroom; it's a fully renovated art nouveau style cinema."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Haus Holzapfel

"Dis 'n baie ou dorp met pragtige historiese geboue. Die Karoo Nasionale Park is ook 'n besoek werd. Die berge noord van die dorp is mooi."

Blad
Blad 87 - Wys 2581 tot 2610
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang