Verified Reviews

Green Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Green Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 507 reviews.

Keimoes, Green Kalahari

Kokerboom Lodge

"Die waterwiel kan beter opgepas word en nie tot niet laat gaan nie. Die bedellende jeug kan dalk ook beheer of besig gehou word."

Keimoes, Green Kalahari

Elim Gastehuis

"Baie agteruit gegaan. Die dorp is nie skoon nie en is nie veilig om laat in die middag daar rond te stap nie."

Kanoneiland, Green Kalahari

Oranjerus River Resort

"'n Klein juweel op die Oranjerivier."

Kenhardt, Green Kalahari

Kenhardt Hotel

"Grootste kokeboom-woud wat ek nog gesien het."

Kakamas, Green Kalahari

Palmhof Chalets

"Besoek gerus die Oranje Rivier Kelders."

Keidebees, Green Kalahari

Tshahitsi Lodge

"Hoofpad bietjie bedrywig met lorries in die nag. Bietjie moeilik om uit die lodge uit te kom in die hoofpad in, van die plante belemmer die sig van aankomende verkeer. "

Kakamas, Green Kalahari

Palmhof Chalets

"Pragtige dorpie, maar te klein en warm vir kuier."

Kakamas, Green Kalahari

Palmhof Chalets

"Kakamas is 'n wonderlike dorpie vol karakter. Dit is ook gerieflik naby die Augrabieswaterval geleë."

Keimoes, Green Kalahari

Aloe View Guest House

"Pragtige skoon dorpie met pragtige omgewing wat beslis 'n besoek werd is. Naby die roete na Augrabies en Kgalagadi Nasionale Park."

Die Rand, Green Kalahari

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Baie goeie ligging, naby die Kalahari Mall en dorp, asook naby die hoofpaaie. Ook stil en rustig."

Keimoes, Green Kalahari

Ou Skool Guest House

"Wonderlik om die rustigheid en skoon dorp te kon waardeer."

Green Kalahari

De Oude Herberg Kenhardt

"Dit was werklik 'n belewenis wat my lank sal bybly."

Keimoes, Green Kalahari

Kokerboom Lodge

"Meer eetplekke sal aangenaam wees."

Kakamas, Green Kalahari

Palmhof Chalets

"Daar is nie veel te doen in Kakamas nie behalwe die Pienk Padstal en die Oranjerivier brug. In Keimoes is ook nog die ander bekende droë vrugte padstal en verder is daar ook nie veel anders te sien nie. Kakamas is 'n lekker stilhouplek op pad na of vanaf Augrabies."

Kakamas, Green Kalahari

Palmhof Chalets

"Ek sal enige tyd terug trek. Vriendelik en gasvry."

Green Kalahari

Slypsteen Accommodation

"Sal dit aanbeveel. Het 'n besondere bekoring."

Kakamas, Green Kalahari

Meerkat Compound

"Meerkat Compound was the only establishment I stayed in that had a 'Newspaper' for Tourists describing various routes and activities in the are and beyond similar to Midlands meander. Well done, I will be back to see some of the things described in this Tourism Guide."

Die Rand, Green Kalahari

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Woonbuurt stil en rustig genoeg om te voel jy is op die platteland, tog naby genoeg aan sakekern."

Keimoes, Green Kalahari

Ou Skool Guest House

"Dorp kan beter bemark word. Dele van die dorp is ook baie vuil. Daar sal ook gekyk moet word na veiligheid in die dorp."

Blydeville, Green Kalahari

Falcon Guesthouse

"Dit is baie veilig en baie sentraal."

Kakamas, Green Kalahari

Meerkat Compound

"Lekkerste fees bygewoon. Regte tyd van jaar vir lekker klimaat is belangrik."

Green Kalahari

Slypsteen Accommodation

"Grootse area met perfekte weer, skoon lug, vriendelike mense en stilte."

Keimoes, Green Kalahari

Ou Skool Guest House

"Ons gebruik net as oorslaap met Kgalagadi as eindbestemming."

Oosterville, Green Kalahari

Namibsa Self-catering

"Naby 'n winkelsentrum met baie winkel vir ma en dogter."

Green Kalahari

Slypsteen Accommodation

"Het net deur gery. Maar baie mooi foto opsies om in die omgewing te neem."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers