Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 550 reviews.
"Die olifante was 'n ongelooflike ervaring by die "Elephant and Monkey Sanctuary." Harties Boat Cruises is 'n ramp met bote wat oorlaai is ten opsigte van COVID-regulasies. Jy kan nie kanseleer nie en hulle betaal ook nie jou geld terug nie."
"Baie mooi bestemming. Bly net weg van Jasmyn af vroeg op ’n Sondagoggend, dis vreeslik besig."
"Baie om te doen, lekker eetplekke, baie om te gaan sien! Maak gerus 'n naweek daaruit."
"Hulle sal moet kyk na die paaie, daar is verskiklik baie slaggate wat dit moeilik maak om te bestuur veral in die nag."
"Dis 'n lekker plek, maar die paaie kort beslis werk en die dam en dorp is vuil."
"A very relaxing getaway location if you want a break from city life, with lots to do for children and adults alike."
"We loved Hartbeespoort! It is a beautiful area with the mountains, the dam and lush vegetation. There are lots of interesting things to do and see and lovely country restaurants to visit."
"Definitely taking my family next time so that they can have the experience!"
"Ek was al vorige kere by Hartbeespoort en die dam het vreeslik gestink. Gelukkig het ons die keer geen snaakse reuke ervaar. Maar verder is dit 'n great plek om te besoek."
"It has a lot of activities, it accommodates both adults and kids. I love that. It's so beautiful and I loved the boat cruise. I am definitely coming back with family this time."