Verified Reviews

Hartbeespoort

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort

Rated 4.5 out of 5 based on 572 reviews.

Hartbeespoort

Vulture Creek

"Plenty to do. Can't wait to go back and visit more destinations."

Hartbeespoort

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"Die kostes, om sekere goed te doen as familie is redelik duur. Sal meer van pakkette hou om families te akkommodeer."

Hartbeespoort

Amber Moon

"Very close to JHB but you feel like you're on holiday far far away."

Hartbeespoort

The Art Guesthouse

"Lekker kuier, baie besig."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Gaan net en ervaar dit."

Hartbeespoort

Tuskers Bush Lodge

"Harties is maar net 'n lieflike plek."

Hartbeespoort

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Baie besig en baie van dieselfde stalletjies."

Hartbeespoort

Galagos Lodge Guest House

"Harties is a teleurstelling. Als maak hulle so deur en daar is niks om regtig te doen behalwe as jy klere en kos en drank soek nie."

Hartbeespoort

Leopard Lodge

"'n Pragtige Dam. Net jammer die hiasinte verdoesel baie van die mooi."

Hartbeespoort

Leopard Lodge

"Bespreek by Elephant Sanctury, Monkey sanctuary en The Ann van Dyk Cheetah centre. Doen kabelkarrit en kuier ook by Iron Throne. Daar soveel meer om te doen."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Covid 19 het 'n impak op Hartebeespoort-area. Dit kan 'n mens duidelik sien."

Hartbeespoort

Mia Hills Guest House

"I love the place. It feels like you're out of Joburg."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Een amazing plek."

Hartbeespoort

Pumleni Guesthouse

"Enjoyed every minute. Will surely go back to enjoy more activities."

Hartbeespoort

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse

"Te min koffie winkels waar jy net kan gaan sit en 'n koppie koffie geniet."

Hartbeespoort

Pretorius Park

"Daar is baie aktiwiteite wat opwindend is vir die hele gesin."

Hartbeespoort

Mia Hills Guest House

"Perfect, perfect, perfect. "

Hartbeespoort

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"Driving around Hartebeespoort was very nice, we really enjoyed ourselves being there."

Hartbeespoort

Galagos Lodge Guest House

"Hartbeespoort se paaie op sekere plekke nie in baie goeie toestand nie."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"There's lots to go and see around the dam."

Hartbeespoort

La Dolce Vita Guest House

"A nice place to get out of the rat race of Johannesburg and unwind a little."

Hartbeespoort

Nikita Motel

"Great place."

Hartbeespoort

Cynthia's Country Stay

"Love Harties like crazy."

Hartbeespoort

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Die paaie kan aandag kry. Daar is baie om te doen in die omgewing."

Hartbeespoort

Paradise Village

"Lots of attractions and so little time although we were there for 3 nights."

Hartbeespoort

El Shadai Guesthouse & Spa

"Hartbeespoort is 'n baie mooi plek met baie vriendelike mense. Al wat my net pla, maar ons almal praat oor dit, is die jasinte wat die dam oorvat en ek dink dit het 'n groot effek op die toerisme van Hartbeespoort. Verder is harties 'n baie mooi plek en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel."

Hartbeespoort

Paradise Village

"Die golfbane wat ons gespeel het, is van die hoogste gehalte - Sandy Lane en Magalies Park. Die onderskeie personeel het baie mooi na ons omgesien. Veral Bra Jack by Magalies Park."

Hartbeespoort

Tuskers Bush Lodge

"Loads to do, even in the rain. Barbados Restaurant is a definite, such a good vibe, food excellent. Van Dyk Cheetah sanctuary - we did not have a booking but was accommodated. The views are also amazing. The bonus part is that it is only 1 hour from JHB - will be returning soon."

Hartbeespoort

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

"Lekker vir 'n vinnige wegbreek, baie om te doen en heerlike restaurante."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers