Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 1095 reviews.
"Dis 'n opwindende plek vol kultuur en daar is altyd iets om te doen."
"Hermanus is 'n baie mooi plek en ons kon baie plekkies besoek."
"Rustige dorpie, skoon strande, beslis plek om jou vakansie rustig te kan geniet."
"The beaches are popular in the peak season, need to plan to get there early to secure a good spot!"
"Baie mooi en lieflike plek om vakansie te gaan hou. Soveel om te doen van fietsry in die berge, swem in die see, voetslaanroetes en natuurlik wynplase!"
"Die dorpie raak baie besig gedurende vakansietyd en veroorsaak 'n tekort aan parkering in die dorp. "
"Die dorp is nie so besig as wat ek kan onthou nie. Was 7 jaar gelede ook in Hermanus. "
"My eerste keer daar! Fantastiese, mooi plek. Vol oulike restaurante en straat kafees, kunsplekke, buitemark en oulike winkeltjies! Pragtige strande. My nuwe vakansieplek!"
"Ons is mal oor Onrus en Hermanus as vakansiebestemming. Ons bly in die noordelike voorstede van die Kaap en dit is ongelooflik om te dink dat ons slegs 90min ver is van een van die beste vakansiebestemmings in ons pragtige land!"
"Hang af wat jy wil gaan doen. Het slegte weer gehad wat nie regtig geskik was vir swem nie."