Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 1095 reviews.
"Love Hermanus, so much to do and see. Beautiful clean beaches. Endless walkways. Old harbour a must see. Too many interesting shops to mention. Hermanus Saturday Market a must! "
"Lovely tourist town with lots to do. Many restaurants. We will definitely recommend the Cliff Path which stretches far along the coast line."
"Hermanus is 'n pragdorpie met allerhande winkels, winkelsentrums en restaurante. Daar is heelwat om te doen, die mense is vriendelik en kan net dink hoe besig dit kan raak in gewilde somervakansies."
"Daar is nie baie dinge wat mens kan doen anders as om langs die seefront te loop en winkels te besigtig nie. Dit hang ook af watter tyd van die jaar jy gaan."
"Ons verkies om dit te gebruik as sentrale punt en vandaar dagritte te beplan. Die parkering is 'n gemors met mense wat jou bestorm. Dit vereis ook kontantbetaling wat 'n probleem is. Oor die algemeen geniet ons Hermanus, Onrus, Vermont."
"Hermanus is 'n heerlike toeristebesteming, waar jy kan ontsap terwyl jy die branders hoor."
"Fantastiese restaurante. Sementpaadjie teen die rotse vanaf Vermont is 'n moet!"