Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1095 resensies.
"Hermanus bly maar eenmaal uitstekend! Die rustigheid en pragtige see-uitsig bring 'n heerlike kalmte vir die gees. Dis altyd lekker om hierheen te reis om jou batterye van lewe weer te vervul. Mens verlaat Hermanus met 'n nuwe gesindheid en word weer lus vir die lewe!"
"Beslis 'n toeristedorp. Netjiese dorp, sal graag meer wou sien, maar tyd was min."
"Raak 'n bietjie besig, maar steeds genotvol. Goeie restaurante veral Cafe 1904."
"A vibey little town with great walks and coastal paths. For those who like walking, this is the place."
"Hermanus het baie om te bied. Baie besienswaardighede. Eetplekke uitstekend. Baie omliggende dorpies om te besoek. Baie mooi natuurskoon op pad soontoe. "
"People in Hermanus are so friendly. We met some interesting people at the Jax pub, where we had an absolute blast. Very nice restaurants and places to hang out."
"Heelwat bosslapers en informele nedersettings wat winkelsentrums en woonbuurte omring. Veiligheid word 'n risiko. Tydens ons verblyf was daar geweerskote in die omgewing (4:00) en sekuriteitsvoertuie wat in Sandbaai (Piet Retiefsingel) patroleer. Verder 'n heerlike vakansie bestemming."
"Hermanus is asemrowend mooi, jy kan alles doen op jou tyd, geen haas, die winkesentrum is groot en baie spasie om rond te beweeg. Mooi bly mooi."