Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 1095 reviews.
"Hermanus is my geboortedorp. Bly my eerste keuse vir vakansie."
"Onrus is n pragtige dorpie, met ongelooflike see en natuurskoon. Ook naby pragtige plekke soos Rooi Els, Pringlebaai, Kleinmond en Hermanus. Seker van die mooiste kuslyn in ons mooie Suid Afrika."
"Pragtige plek, alhoewel ons nie veel gesien het nie. Het die aand by 'n restaurant geëet en toe ons terugry na Fisherhaven toe is die krag af en het ons verdwaal, maar gelukkig vir GPS het ons darem weer by ons bestemming gekom."
"Hermanus is 'n pragtige dorp met baie om te sien en te doen. Daar is uitstekende restaurante en wynplase om te besoek. Die asemrowende uitsigte oor die see maak dit regtig die moeite werd om Hermanus te besoek."
"Lovely coastal towns (grown a lot) with a good selection of accommodation and restaurants. Lovely coastal strolls too. Busy at times and widely spread neighbouring villages of Sandbaai, Vermont etc. Lovely inland valley with wine farms and close to Cape Town."
"Ons is dol oor die lekker atmosfeer in Hermanus. Daar is so baie te doen in en om die wonderlike kusdorp."
"Hermanus wasn’t as busy with tourists at this time and we liked that. Enough restaurants to go with friendly staff. The wine estates we visit had beautiful views and nice wines. Enough to do and nice routes to go, like the Hemel-en-Aarde Valley. We certainly come back!"