Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 1095 reviews.
"Poskaart waarde-ervaringe van top gehalte word in Hermanus ervaar."
"Sandbaai het sy voordele. Naby winkels en petrolstasie. Veilige omgewing. Goeie verblyf as jy wil kom vir die Walvisfees."
"Great and quiet part of Hermanus. Not walking distance from the centre of town."
"Nice holiday place, nice shops, good restaurants! We will come back to Hermanus."
"Onrus is my hart se plek. Daar is geen beter bestemming in die Wes-Kaap nie! "
"Jammer vir die brand daar. Hoop alles kom gou reg. Pragtige kusdorp."
"Voelklip is the best beach area with grass on hill and very neat public toilets."
"Hermanus is my nommer 1 bestemming vir 'n see-vakansie regdeur die jaar en is gerieflik naby aan Kaapstad, slegs ongeveer 90 minute se ry!"
"Pragtig! Mooiste skoon dorp en pragtige see-uitsigte. Lekker eetplekke en perfekte vakansiebestemming. "
"Getroude pare moet te alle tye dubbelbeddens kry, en nie twee enkel beddens soos wat ek en my man gekry het nie."
"Het nie geweet dat Onrus 'n lekker swemstrand loopafstand van Sandbaai het nie. Al die pad Hermanus toe gery."
"It is a beautiful and quiet area, suitable for people who really just want to unwind."
"Hermanus is besig om op my te groei. Voorheen was hy vir my te besig, maar hoe meer gereeld ek hier besoek aflê, en al die pragtige plekke langs die kuslyn leer ken, hoe meer hou ek van die dorp."
"This seaside town is my absolute favourite. It's just perfect. Close enough for a quick getaway and far enough to be removed from the city."