Verified Reviews

Hermanus

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus

Rated 4.8 out of 5 based on 1081 reviews.

Hermanus

176 Hermanus Beach Club

"Marvellous place."

Hermanus

House 12 Beach Club

"Mal oor Hermanus! Hermanus sal my definitief weer sien!"

Hermanus

Nothing But View

"Dit is 'n besonderse mooi plek."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Van 'n natuurbewaarders oogpunt is dit 'n paradys."

Hermanus

Bayview 104

"'n Besonderse kusdorp."

Hermanus

6 Stemmet Lodge

"Kuier altyd baie lekker in Hermanus. Al die nodige winkels om jou reis gerieflik te maak."

Hermanus

The Koppie - Accommodation

"Hermanus is altyd 'n lekker bestemming vir 'n naweekwegbreek-geleentheid. As jy klein kindertjies het sal ek verseker Wonderland Cafe besoek by die Super Plants kwekery."

Hermanus

123 Hermanus Beach Club

"Beautiful place to visit even if it's just for a day."

Hermanus

403 on Main

"Baie mooi plek om vakansie te hou en mense is baie vriendelik."

Onrus, Hermanus

Festina Lente in Onrus

"Rustige, skoon, veilig en vriendelike plek enige tyd van die jaar."

Hermanus

Hermanus Heights Villa

"Dis was 'n lekker veillige plek. Die kinders het hulle omtrent geniet."

Hermanus

Pat's Place

"Julle weet nie wat julle mis nie."

Hermanus

Chesham House

"Pear Tree en Charred is a must."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Excellent, awesome experience!"

Hermanus

Nothing But View

"Die plek om te wees."

Voëlklip, Hermanus

Sit-en-kyk

"Stil, veilige omgewing met die mooiste see-uitsig."

Hermanus

403 on Main

"Hermanus is 'n baie aangename toerismedorp. Sal dit weer besoek."

Hermanus

Harbour House Hotel

"Hermanus is my en die vrou se gunsteling wegbreekplek. Met 'n lewendige toeriste ingesteldheid en vriendelike besigheidseienaars is ons besoeke aan Hermanus altyd 'n lekkerte."

Hermanus

Overberg Gems - Lagoon View

"A great town to get away and enjoy the whales."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Strandhuis

"Die strandpaadjie met bordjies van vorige besoekers is baie interessant. Skulpe so groot soos my hand op die strand. Dit was die beste gesellige kuier ooit."

Hermanus

6 Stemmet Lodge

"Dis 'n plek met baie herinneringe en is toeristevriendelik. "

Hermanus

403 on Main

"Baie lekker eetplekke en kuierplekke vir jonk en oud."

Hermanus

Harbour House Hotel

"Dit bly die heerlikste plek om vakansie te hou."

Hermanus

Chesham House

"Baie netjiese dorp."

Hermanus

Eastbury Cottage

"Die dorp se strate is mooi skoon van rommel en die leegleêrs is bitter min indien enige. Al wat nie aangenaam was nie was die rommel langs die voetpaadjie langs die see Die mense was baie vriendelik in die winkels en op straat. "

Hermanus

Chesham House

"Restaurante moet asseblief op hulle webwerwe aandui indien hulle tydelik weens verbouings gesluit is. Ons wou eers gaan kyk het hoe Bien Tang's Cave lyk voordat ons daar vir ete bespreek. Aangesien parkering op 'n Saterdag langs die seefront skaars is, moes ons ver loop, net om agter te kom dat die hele area waar die restaurant veronderstel was om te wees, omgedolwe was en die restaurant uiteraard gesluit."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Regte ligging vir rustigheid, maar tog ook baie naby Hermanus vir besigheid en restaurante om na uit te wyk. "

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Country House

"Rustig en stil, maar naby die gewoel van Hermanus. Dagreise na verskeie plekke (Hemel-en-Aarde, Stanford, Gansbaai) binne maklike bereik."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Strandhuis

"Baie poachers. Ons het gesien hoe hulle elke oggend afgelaai word en dan die aand weer opgetel word. Een van hulle het my skoonsuster skrik gemaak. Dit is baie pet friendly en die Mall is naby, asook 'n 24 hour Woolworths."

Page
Page 29 - Showing 841 to 870
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers