Geverifieerde Resensie
Highlands Meander
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Highlands Meander bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 929 resensies.
"Die pad na Dullstroom is nie goed nie, die government kan gerus daaroor dink dat Dullstroom 'n goudmyn is vir ons ekonomie. Hulle moet gerus iets doen. "
"Dullstroom has changed from the past trips we have made there. There are a lot of trucks using the road to and from Dullstroom, which has made it much busier than before, plus leaving more potholes than usual. There are still the old favorite shops, restaurants and new locations. Still will be visiting in the area."
"Pragtige omgewing. Paaie bietjie sleg na al die lekker baie reën, maar steeds rybaar."
"Dullstroom is 'n mooi klein dorpie, dis net 'n jammer vir al die groot slaggate in die paaie in en om Dullstroom, verder is dit 'n moet om 'n draai te maak in Dullstroom."
Machadodorp, Highlands Meander
Moulin Manor"As 'n oorslaap plek benodig word tussen Johannesburg/Pretoria en die Krugerwildtuin, is dit ideaal geleë."
"If you're looking for a tranquil place, to just to recharge and enjoy nature, Riverman Cabin is the place to go. If you looking for a lovely coffee shop, with a family atmosphere and mostly delicious homecooked meal, please go to Cat and Cow. Their bread is delightful!"
"Behalwe vir Mrs Simpson is daar nie baie goeie keuses vir kos nie, behalwe pub middagetes of wegneemetes nie. Daar is nie wonderlike supermarkte nie. Die plekke maak laat oop. Die visvang is nie maklik bekombaar nie."
"Res van Dullstroom was lieflike ervaring. Birds of Prey is belewenis. Selfs die weer het tipiese Dullstroom weer vir ons gelewer om kaggels op te soek."
"Had lunch at the Dullstroom Inn, service a bit on the slow side, but still an old favourite. Dinner at Mrs Simpson was simply outstanding."
"Pragtige dorpie vol verrassings. Dis jammer dat soveel van die restaurante en besighede swaarkry onder die druk van Covid-19. Van ons gunstelingwinkeltjies is nie meer daar nie."
"Dullstroom is 'n wonderlike wegbreekplek. Mooi eetplekke, koffiewinkels, ens. Met ons aankoms het die regering weer drankverbod ingestel wat die totale atmosfeer bederf het. Restaurante was leeg. Verblyf baie goed, maar dorp stil."
"Ons was daar oor 'n Maandag en Dinsdag en alles was toe! Hier en daar was winkeltjies oop en het dit vreeslik geniet."
"Lovely little place to visit, close to JHB and Kruger. Best place to stay over when you travel to Kruger or Limpopo or Mpumalanga."
Waterval-Onder, Highlands Meander
Die Bloukop Koggelmander"Die omgewing is pragtig en daar is baie te doen vir natuurliefhebbers, maar Waterval-Boven sowel as Machadodorp gaan ten gronde."
"It's our once a year getaway. Dullstroom is an amazing destination."
"Awesome golf course at Highlands Gate. All the restaurants are friendly and efficient."
"Dit was eintlik heerlik omdat dit nie so erg besig is soos gewoonlik nie. Dullstroom is altyd 'n treffer, as jy die skare kan vermy."
"Dullstroom is 'n great bestemming, die dorp is vol geprop met whiskey, bier en kaas besighede, alles maklik te vinde en daars baie om te doen in die omliggende area."