Verified Reviews
Hoedspruit
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hoedspruit
Rated 4.6 out of 5 based on 286 reviews.
"Baie goeie plek om dag of twee te spandeer op pad na Krugerwildtuin. Heelwat te sien en te doen, goeie winkels as jy lus is vir bietjie aandenkings koop, kwekerye en padstalletjies met natuurlik ook die berge en veld."
"Baie interessante dinge om te sien om Hoedspruit, Moholoholo Rehabilitation Centre is 'n moet-sien."
"Mooi, skoon dorp, met wye verskeidenheid van besoekpunte en eetplekke en mooi besoekpunte in omgewing."
"Baie meer as wat ons verwag het. Hat & Creek is 'n lekker restaurant. Hippo Jessica was interessant."
"It's a good option because it is close to Kruger National Park and the attractions linked to the Blyde Canyon."
"Baie natuurlewe dinge om te gaan sien. Min eetplekke vir aandetes beskikbaar."
"Hoedspruit met sy bos-omgewing is altyd 'n aangename bestemming om te besoek. Naby genoeg om vir die dag Krugerwildtuin toe te kan gaan en ander toeristebestemmings."