Verified Reviews

Hoedspruit

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hoedspruit

Rated 4.6 out of 5 based on 268 reviews.

Hoedspruit

Rooibos Luxury Bush Cottage

"Klein dorp, maar baie om te doen."

Hoedspruit

The Bush Hut

"Baie interessante dinge om te sien om Hoedspruit, Moholoholo Rehabilitation Centre is 'n moet-sien."

Hoedspruit

Woodpecker Lodge

"Mooi, skoon dorp, met wye verskeidenheid van besoekpunte en eetplekke en mooi besoekpunte in omgewing."

Hoedspruit

Wild Dog Guest Lodge

"Baie naby aan ’n klomp natuurreservate."

Hoedspruit

Fairfarren

"Happy place. "

Hoedspruit

Mist of Gold

"Baie meer as wat ons verwag het. Hat & Creek is 'n lekker restaurant. Hippo Jessica was interessant."

Hoedspruit

Mountain View Safari Lodge

"Nice clean town with good places to see, eat and frequent."

Hoedspruit

Mist of Gold

"Wildbesigtiging heerlik."

Hoedspruit

The Baobab

"It's a good option because it is close to Kruger National Park and the attractions linked to the Blyde Canyon."

Hoedspruit

Clivia Cottage

"Hoedspruit het baie om the doen, maar aktiwiteite is duur."

Hoedspruit

Bushbaby River Lodge

"Baie natuurlewe dinge om te gaan sien. Min eetplekke vir aandetes beskikbaar."

Hoedspruit

Bushbaby River Lodge

"Unieke restaurante. Naby aan verskeie besienswaardighede."

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"Netjiese dorp met alles wat jy benodig byderhand."

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"The place is beautiful and very peaceful. I enjoyed the stay."

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"Hoedspruit met sy bos-omgewing is altyd 'n aangename bestemming om te besoek. Naby genoeg om vir die dag Krugerwildtuin toe te kan gaan en ander toeristebestemmings."

Hoedspruit

Leopard's Lair Bush Lodge

"Baie uitgebrei, was baie lank gelede daar, so was verras om die ontwikkeling te sien."

Hoedspruit

Ntoma House

"Besoek gerus die Blyde Boat Cruise. Of gaan spa by Kapama."

Hoedspruit

Ntoma House

"Lovely destination with lots of things to do and some nice restaurants too."

Hoedspruit

Rooibos Luxury Bush Cottage

"Baie vriendelike gemeenskap en als wat mens nodig het om te ontspan en die wild te geniet (en veilig te voel)."

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"Awesome little town, will be back there soon."

Hoedspruit

Safari Moon Luxury Bush Lodge

"Many places to explore and still explore."

Hoedspruit

The Bush House

"Sal weer gaan, maar ongelukkig is die paaie in 'n toestand, veral oor Lydenburg-omgewing. Hoedspruit self is pragtig."

Hoedspruit

Rooibos Luxury Bush Cottage

"Lekker plekkie om te verken met vriendelike mense!"

Hoedspruit

Khiza Bush Retreat

"Lovely little town."

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"Love Hoedspruit, what an awesome town."

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"Eco-dorp van die Laeveld!"

Hoedspruit

Mist of Gold

"Dit is bietjie ver van die Orpen hek af. GoogleMaps het dit nader gewys. Moes kyk vir Orpen Gate Reception. Die pad is egter goed instandgehou. So dit was 'n plesier om te ry."

Hoedspruit

Swiblati Lodge

"Hoedspruit het ons aangenaam verras. Ons kon die Krugerwildtuin besoek maar ook 'n vaart op die Blyderivierdam en die canyon wat 'n absolute moet is!"

Page
Page 4 - Showing 91 to 120

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers