Verified Reviews

Jeffreys Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jeffreys Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 745 reviews.

Jeffreys Bay

Scallop Terrace

"Vriendelike mense. Skoon dorp. Pragtige strande. Veilig."

Jeffreys Bay

The Mandyville

"Beautiful beaches. Fabulous food. A must see destination."

Jeffreys Bay

Aquarius B&B

"It offers a lot to enjoy."

Jeffreys Bay

Patches Place

"'n Fantastiese plek. Nog beter is dat dit Afrikaans is. Net waar ons gaan, winkels, strate, strand, - Afrikaans is orals! Lekker."

Jeffreys Bay

Sea Whisper Guest House

"Jeffreysbaai is 'n ideale toerisme- en vakansiebestemming! Die lifequards en munisipale beheer is fantasties! Mooi, skoon strande!"

Jeffreys Bay

Fraaiuitsig

"Baie mooi plek."

Jeffreys Bay

Timoak

"Soos die res van die Oos-Kaap, baie sleg met padaanwysers in en uit die dorpie, maar verder lekker."

Jeffreys Bay

Timoak

"Ons besoek Jeffreysbaai vir die afgelope 20 jaar en dit bly n aangename vakansiedestinasie."

Jeffreys Bay

Casalinga On Diaz

"Lekkerste kusdorp om tieners te bring vir vakansie."

Jeffreys Bay

The Bushwillow Jeffreysbaai

"Pragtige, goed-versorgde dorp met pragtige strande en 'n lekker vakansie-atmosfeer."

Jeffreys Bay

Sea Whisper Guest House

"Kan net besig raak oor Desember. Maar dis ook deel van die lekker."

Jeffreys Bay

A1 Kynaston

"Great place and the Jbay is very clean and safe. "

Jeffreys Bay

The Owl House

"Ai, Jeffreysbaai moet net hulle strate 'n slag regmaak!"

Jeffreys Bay

Aquarius B&B

"Baie mooi en skoon plek. "

Jeffreys Bay

FunkyTown

"Alle straatoppervlakke kort aandag."

Jeffreys Bay

Aquarius B&B

"Fantastiese plek, daar is soveel om te doen en niemand sal ooit teleurgesteld wees nie."

Jeffreys Bay

Surfpoint 9

"Uitstekende vakansiebestemming."

Jeffreys Bay

Koraalrus

"The sea and shops."

Jeffreys Bay

Timoak

"A wonderful place to visit. Whether it's a day trip from PE, or for a few days, Jeffrey's is always wonderful."

Jeffreys Bay

Diaz Views

"'n Ou gunsteling. "

Jeffreys Bay

A1 Kynaston

"Go and relax there, don't be in a rush. They should maintain the roads a bit better in town."

Jeffreys Bay

Abaco

"Hierdie was die eerste besoek aan Jeffreysbaai in ongeveer 21 jaar. Dit was lekker om ou herinneringe af te stof."

Jeffreys Bay

Marina Martinique B&B

"Jbay jy sal altyd ons favourite bly."

Jeffreys Bay

3 Redwood Avenue

"Jeffreysbaai is 'n baie laid back plek met baie aangename mense. Almal is behulpsaam en vriendelik en natuurlik is die dorp ongelooflik mooi."

Jeffreys Bay

Aquarius B&B

"Billabong fabriekswinkel is 'n moet."

Jeffreys Bay

Patches Place

"We enjoyed our weekend playing bowls in Jbay. "

Jeffreys Bay

Aquarius B&B

"Almal is baie vriendelik en dit laat jou voel asof dit jou tuiste is."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers