Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 716 reviews.
"Gaan draai definitief by Tappas restaurant vir die seekos!"
"Jeffreysbaai sal baie beter vaar as die plaaslike Munisipaliteit net die basiese geriewe in stand hou bv. die paaie wat in 'n uiters swak toestand is."
"Erg agteruit gegaan vandat ons laas hier was. Duidelik is netheid en aandag aan straatoppervlaktes geen prioriteit vir die munisipaliteit nie. Baie teleurstellend!"
"Die dorp het rede hoekom dit al dorp van die jaar genomineer was. In tyd van Covid19 is daar nog steeds baie om te doen en jy voel baie veilig om dit ook te doen."
"Excellent choice of tourist destination within an hours drive from Jeffreys Bay, including Addo Nature Reserve."
"Lekker kos. Baie lekker dorpie vir ontspan en visvang. Sal weer soontoe gaan in die somer. Jammer oor die Covid19."
"Ek love Jeffreysbaai - enige plek waar ek naby die see is. Die beach is my happy place, away from home."
"Wonderful place to enjoy a perfect family holiday. We didn't drive to a lot of places because what I needed was just in front of me. The restaurants we visited, the food was exquisite. Thank you."
"Heerlike kos by Vismandjie, Kospot en Gisters Koffie Shop! Goeie waarde vir geld en die beste vis en calamari in die land!"