Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Johannesburg
Rated 4.1 out of 5 based on 745 reviews.
"Baie om te sien en doen in 'n klein area, maar met 'n stywe beursie!"
"Sandton City en Monte Casino is in die omgewing en dit verseker dat dit 'n toeristebestemming is, veral met Mandela Square. Almal sal dit wil besoek, baie goeie restaurante en inkopie geleenthede."
"Bryanston is 'n gevestigde woonbuurt in Johannesburg. Dis baie boomryk en die ligging sentraal vir reis na Johannesburg, Preroria en omliggende areas."
"Close to the airport and Carnival mall as well as the CBD of Johannesburg. "
"Perfect location for vegans with all the vegan restaurants in the nearby Greenfield!"
"Die verkeer is op tye baie druk op Witkoppen en Rivonia maar gerieflik na Sunninghill."
"Stil area met alles wat jy mag nodig kry in die onmiddellike omgewing en naby genoeg aan alle groter winkels en hoofpaaie."
"Gerieflik naby lughawe sonder die verkeer na OR Thambo. "
"Veilig en eintlik goed gelee vir kuier in Monte Casino se omgewing en Fourways."
"Ons het baie lekker geëet by Papachinos naby die Wilgeheuwel Hospitaal, maar dit is 'n ent weg."
"Puik hanteer en konstante kontak het gemaak dat daar geen twyfel bestaan het oor enige reëlings nie."