Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Kalahari

Zoutpanputs Game Farm

"Die beste bestemming om jou siel te voed."

Upington, Kalahari

Riverbank Lodge

"Upington het vir my agteruitgegaan. Die mooi Eiland gedeelte en Reitz Park is tot niet en erg verwaarloos."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Being the first time travelling in the Kalahari was a brilliant experience, however I am not sure many people would appreciate the area unless campers and/or people used to the West Coast and the environment."

Keimoes, Kalahari

Elim Gastehuis

"Pragtige, klein dorpie met vriendelike mense."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Bly 'n besondere area om net die natuur en sy andersheid te beleef."

Upington, Kalahari

Tehillah Guesthouse

"Red Ox is a superb restaurant - well worth the visit."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Kalahari is pragtig met sy eiesoortige mooi, unieke mense en 'n plek om te ontgin en te beleef."

Keimoes, Kalahari

1150 on Bain

"Die dorpie het maar baie agteruit gegaan wat maar oral tans gebeur maar daar is definitief die nodigste winkels tot jou beskikking. Ons ook deur gery Kakamas toe en selfs Kanoneiland om die dorpies bietjie te gaan verken."

Upington, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Altyd 'n aangename plek om te besoek. Die mense daar is baie vriendelik!"

Keimoes, Kalahari

De Akker Cottages

"Pragtige omgewing, 'n definitiewe moet vir 'n besoek."

Kathu, Kalahari

Kudu Cottages

"Talle winkelsentrums. Het nie tyd gehad vir mynbesoek nie."

Keimoes, Kalahari

1150 on Bain

"Ek maak seker om by Keimoes Padstal aan te gaan as ons net naby verbyry. Wat baie insiggewend sal wees by Keimoesgastehuise is statistiek en algemene agtergrond van die vrugte, wyn en boerderybedryf en sonkrag van die omgewing. Ek vermoed dit is indrukwekkend."

Upington, Kalahari

Oranjerus River Resort

"Die Oranjerivier se proelokaal is 'n baie lekker uitstappie, Saterdag die Upington Parkrun gedoen, baie mooi roete."

Upington, Kalahari

Oranjerus River Resort

"Pragtige, skoon dorp. Baie stil op 'n Saterdagmiddag."

Kalahari

Khamkirri

"'n Harde wêreld met soveel mooi!"

Kathu, Kalahari

VredenRust

"Mooi skoon dorp, uit vorige ervaring. Laat aangekom en vroeg weer gery. Was net bedoel vir oornag op 'n lang pad."

Santoy, Kalahari

Mecca Guest House

"Geen wegneemetewinkels beskikbaar in Santoy."

Kalahari

Slypsteen Accommodation

"Acceptable for an overnight stop over only, saw nothing else to do nearby."

Kalahari

Khamkirri

"I would definitely recommend it. "

Kuruman, Kalahari

El Dorado Lodge

"Nie veel om te doen nie, maar lekker vir oorslaap."

Keimoes, Kalahari

Ikaia River Lodge

"Sal altyd welkom voel daar."

Keimoes, Kalahari

1150 on Bain

"Pragtige omgewing."

Kakamas, Kalahari

Orange Breeze Self-Catering Apartment

"Die verval van SA is ook hier opmerklik."

Kalahari

Khamkirri

"Moet meer as 1 nag bly. Tenminste 3 nagte."

Kathu, Kalahari

Kathuhari Guesthouse

"Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers