Geverifieerde Resensie
Kalahari
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.
"It is very hot there, the area is clean, enough shops. We travelled from Johannesburg and I expected a little dot of a place, but I was pleasantly surprised. I returned to Johannesburg on Sunday while my son and his family carried on to Paternoster for a week and then on to Worcester for another week. "
"Gaan verseker volgende keer langer bly en meer verkenningswerk doen."
"Die valle is beslis iets om te sien en te beleef - asemrowend. Rondom Augrabies is daar baie om te doen en te sien."
"Besoek asseblief die Moffat Mission! Die nuwe bestuur daar probeer hard om die plek weer op die been te kry na COVID-19. Dit is 'n wonderlike deel van RSA geskiedenis!"
"Juweel in Noord Kaap. Daar is wel baie klein supermark en moet nodige snuisterye liefs tuis gekoop word."
"Kathu is a beautiful clean place. The golf course is stunning. A must to play. Me personally I love the place. Great stop over to visit Augrabies Falls"
"Dorp is relatief skoon in vergelyking met 'n paar ander dorpe wat besig is om te verval, sal volgende keer meer tyd in Upington spandeer"
"Upington is die mooiste dorpie in die land. Die mense is rustig en vriendelik, en die natuurskoon is net ongelooflik."
"We do love the Kalahari. It's always absolutely stunning driving through the park."
"Kathu is skoon en natuurlik mooi, beter as die omliggende dorpe. Wees versigtig vir die verkeer, nie besig, maar wel meers as 30% ongekikte bestuurders van ander provinsies ry hier en is 'n groot gevaar op die pad is. Links word skielik regs, spoed is nie 'n probleem, enige kant van die pad is reg vir hom, sperstreep of te nie, hy sal verbygaan. Dit is tyd dat die verkeerspolisie iets hieraan doen."
"Doen die moeite en verken al die plekkies wat nie op die hoofroete is nie. Dis 'n absolute lushof. Met kontraste - een kant grasgroen en ander kant droë landskappe."