Geverifieerde Resensie
Kalahari
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.
"Die verval in Kuruman is tragies. Ons wou na die Kuruman se oog gaan kyk, maar kon nie eers op die perseel ingaan nie. Die plaaslike mense het ons gewaarsku om maar liewers nie daar in te gaan nie. Dit is regtig hartseer."
"We were on our way to Augrabies from Johannesburg but decided to sleep over at Upington. Upington has many restaurants nearby where we could get an early supper before returning to the room."
"Die skoon strate en netheid van die Noord-Kaap het ons van Mpumalanga baie beïndruk."