Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Kalahari

Tevrede Lekkerus

"Pragtige, rustige omgewing."

Upington, Kalahari

Tshahitsi Lodge

"Nie 'n baie mooi plek vir my nie."

Upington, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Goeie basis om van te reis."

Kalahari

The Ranch Overnight Chalets

"Dis 'n heerlike plek om te rus en naby aan die natuur te wees."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Pragtige kopskoonmaak-plek"

Upington, Kalahari

Gemütlich Guest House

"Het nie besef Upington is so groot nie. Ons kon lekker inkopies doen in die Kalahari Mall."

Van Zylsrus, Kalahari

Vanzylsrus Hotel

"Moeite werd om te besoek."

Kalahari

Ruimland Gastehuise & Selfsorg

"Upington self lyk maar asof dit agteruit gegaan het die laaste paar jaar. Die dorp is nie verskriklik skoon en netjies nie."

Kalahari

Khamkirri

"Pragtige natuurskoon! Dorpe kort net baie opknapping en skoonmaak soos só baie dorpe en stede in Suid-Afrika."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Baie goed geleë op pad na Kgalagadi, Richtersveld en Augrabies."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die Augrabiese waterval was amazing om te sien. Die restaurant en curio winkel was aangenaam. Puik toeriste attraksie."

Upington, Kalahari

Kalahari Lion's Rest

"Groot dorp met alle geriewe en winkels."

Upington, Kalahari

Browns Manor

"Upington is a clean town with friendly people."

Upington, Kalahari

Desert Palace Hotel

"Juweel van 'n plek."

Upington, Kalahari

Country Lodge

"Upington is 'n lieflike, skoon dorp met alles wat jy nodig het."

Upington, Kalahari

Bet-El Guest House

"Goeie winkels beskikbaar vir kos en kruideniers."

Kuruman, Kalahari

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

"Only for a stopover en route to Kgalagadi."

Upington, Kalahari

Desert Palace Hotel

"Dankie vir 'n lekker kuier. Upington is so 'n lekker plek."

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Close to Augrabies, Upington and surrounds - will serve as a good base to visit surrounding areas."

Kalahari

Murray Gasteplaas

"Die Kalahari bly maar net 'n baie spesiale gebied in ons land. Ons kuier altyd heerlik daar. Dit is maar net baie ver van Gauteng af so kan dit ongelukkig nie so gereeld besoek nie."

Keimoes, Kalahari

Ikaia River Lodge

"Lekker naweek by Kandirri, Riemvasmaak en die Maskelder."

Upington, Kalahari

Desert Palace Hotel

"I visited a few small towns around Upington on customer visits. It is a beautiful area and the Augrabies Falls was also amazing to see."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Kakamas is an overnight destination for people travelling on the N14, and a hub for those visiting Augrabies. It has a few interesting visits, and is clearly trying to establish itself as a holiday destination."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"God's country, beautiful scenery and landscapes. Stunning sunrises and sunsets."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"'n Ongerepte juweel. Dit is waar stilte oorverdowend is."

Page
Page 14 - Showing 391 to 420
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers