Geverifieerde Resensie
Kalahari
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1926 resensies.
"Het nie besef Upington is so groot nie. Ons kon lekker inkopies doen in die Kalahari Mall."
"Upington self lyk maar asof dit agteruit gegaan het die laaste paar jaar. Die dorp is nie verskriklik skoon en netjies nie."
"Die Augrabiese waterval was amazing om te sien. Die restaurant en curio winkel was aangenaam. Puik toeriste attraksie."
"Close to Augrabies, Upington and surrounds - will serve as a good base to visit surrounding areas."