Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1929 resensies.

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Dis beslis 'n moet sien. "

Upington, Kalahari

Riva Resort

"Noord Kaap bly die mooiste provinsie."

Kalahari

Murray Gasteplaas

"Murray Gasteplaas is a great stopover - either going or coming to and from the KTP."

Groen Kalahari, Kalahari

Kakamas Hotel

"Wat 'n juweel van 'n area. Dit is 'n juweel van die stukkie land. Ons beplan al klaar om binnekort weer te gaan. Uitstekend. Het Kakamas en Keimoes baie geniet."

Kathu, Kalahari

Kathu Lodge

"Die dorp is interessant uitgelê met strate wat in sirkels en singels loop, met swak sigbare spoedbulte oral. Ry dus maar stadig."

Keidebees, Kalahari

The Cape Lodge

"Gerieflik geleë, naby winkelsentrum, lughawe."

Upington, Kalahari

Moonriver Guest House

"Pragtige dorp met pragtige mense! Sakkie se Arkie hoogs aanbeveelbaar! "

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"Die watervalle het geloop, maar die omgewing is maar droog."

Kanoneiland, Kalahari

Oranjerus River Resort

"A bit far from Upington, but otherwise great."

Middelpos, Kalahari

Libby's Lodge

"Naby die Kalahari Mall en uitgang op pad Kgalagadi toe. Pragtige buurt."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Baie mooi plek om te besoek. Oulike besienswaardighede en die mense is vreeslik vriendelik."

Groen Kalahari, Kalahari

Kakamas Hotel

"Definitief 'n besoek werd, asook om weer terug te gaan vir 'n tweede besoek."

Augrabies, Kalahari

SANParks Augrabies Rest Camp

"Definitely a must to visit!"

Upington, Kalahari

Belihante Lodge

"Baie lief vir Upington, awesome stad."

Groen Kalahari, Kalahari

Khamkirri

"Die mooiste plek wat ek al ooit besigtig het."

Keidebees, Kalahari

Kalahari Rus

"Baie goeie ligging."

Kalahari

Geluksdam Guest House

"Olifanthoek is net goed vir 'n vinnige deurstap oornag en verder die Kalahari in."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Netjiese, vriendelike dorp."

Die Rand, Kalahari

BeMyGuest

"Daar is baie om te sien en te doen."

Kathu, Kalahari

Eagles Rest Kathu

"Kathu lê omtrent 6 km van die hoofroete af. Die winkelsentrum bied alles wat mens kan nodig kry. "

Kanoneiland, Kalahari

African Vineyard Boutique Hotel & Spa

"Ons het net bietjie gesoek na die plek, sal goed wees as hulle dalk meer rigtingaanwysers aanbring."

Kathu, Kalahari

Eagles Rest Kathu

"Ek kan nie sê of Kathu 'n goeie toeristebestemming is nie, want ons was net vir die aand daar. Ek kan wel se dat die dorp baie skoon en netjies is as mens daardeur ry en dat dit rustig vertoon. "

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Ek dink nie die dorp is werklik 'n vakansiebestemming nie, maar voorwaar 'n perfekte dorp om te oornag en route na die Weskus, of blommetoere, ens. Baie mooi wingerde en die Oranjerivier kronkel stadig deur die dorp. Interessant om dit te kan ervaar. Naby die Augrabiese watervalle."

Keimoes, Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm

"Keimoes is 'n wonderlike plek met wonderlike mense. Ons beplan ons vakansie weer in die toekoms in daardie rigting. Sal Tkabies en Keimoes aan enige persoon aanbeveel. Tkabies se diens/waarde is besonders vir enige reisiger en toeris. "

Groen Kalahari, Kalahari

Slypsteen Accommodation

"Somer is baie warmer tussen die klippe en die wind kan onplesierig wees vir braai by swembad. Andersins baie lekker rustige wegbreek."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Indrukwekkende waterval en kloof, as jy dit vir die eerste keer sien. Kan 'n bietjie meer padstalletjies oprig met spesifiek die Augrabies se produkte, soos in die Wes-Kaap."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Dit was prentjiemooi! "

Blad
Blad 47 - Wys 1381 tot 1410
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang