Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Pragtig! Netjies instandgehou."

Kalahari

Khamkirri

"Onhelooflik baie om te sien en te doen in die omgewing. Moet ten minste twee of drie aande hier bly."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Elke mens moet die wonder van Augrabies minstens een keer in die lewe sien en ervaar. Hier vind ek weer myself, keer op keer in die stilte wat jou ore seermaak."

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Wonderlik om die rustigheid en skoon dorp te kon waardeer."

Kathu, Kalahari

Eagles Rest Kathu

"Mooi wêreld met die pragtige kameeldoringbome oral. Beste gholfbaan in die land tussen pragtige kameeldoring plantasie. Kalahari klub goed toegerus en baie netjies."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Baie mooi en rustige wêreld."

Kathu, Kalahari

Martinique Guesthouse

"Kathu het baie potensiaal. Aangenaam as 'n oorbly-dorp, met goeie stedelike geriewe. Die golfklub het 'n pragtige restaurant en omgewing."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Baie mooi om die mooi Augrabiese Waterval te kon sien."

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Meer eetplekke sal aangenaam wees."

Augrabies, Kalahari

Avonsrus Guest House

"Regte plattelandse dorpie."

Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge

"Jy kan die Oasis Casino besoek. Daar is ook 'n restaurant."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Daar is nie veel te doen in Kakamas nie behalwe die Pienk Padstal en die Oranjerivier brug. In Keimoes is ook nog die ander bekende droë vrugte padstal en verder is daar ook nie veel anders te sien nie. Kakamas is 'n lekker stilhouplek op pad na of vanaf Augrabies."

Kalahari

Khamkirri

"Pragtige veld en die rivier is baie mooi!"

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Ek sal enige tyd terug trek. Vriendelik en gasvry."

Green Kalahari, Kalahari

Slypsteen Accommodation

"Sal dit aanbeveel. Het 'n besondere bekoring."

Kuruman, Kalahari

Kalahari Hide

"Die paaie kan verbeter word. Andersins is die mense vriendelik."

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"The waterfalls were worth seeing. Walkways beautifully done and very safe. Restaurant and shop very welcoming and standard very good."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Meerkat Compound was the only establishment I stayed in that had a 'Newspaper' for Tourists describing various routes and activities in the are and beyond similar to Midlands meander. Well done, I will be back to see some of the things described in this Tourism Guide."

Kalahari

Red Sands Country Lodge

"Ons is baie lief vir die natuur, so die Kalahari is vir ons na aan die hart."

Augrabies, Kalahari

Cape Ebony Lodge

"Die waterval se gedruis is 'n punt van wegvoer, al wat bestaan terwyl jy daarna kyk. Ongelooflik mooi."

Upington, Kalahari

Alimento Guest House

"Baie skoon netjiese dorp."

Die Rand, Kalahari

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Woonbuurt stil en rustig genoeg om te voel jy is op die platteland, tog naby genoeg aan sakekern."

Kalahari

Red Sands Country Lodge

"Wat ons wel gevind het by restaurant in die Noord-Kaap - die diens, alhoewel baie vriendelik en gasvry, is in baie gevalle baie stadig - amper asof die restaurant nie voorbereid is om 'n groot aantal gaste op een slag te bedien nie. Veral van toepassing op die restaurant by die Augrabies Waterval - rêrig ongelooflike stadige diens. Ek dink ook die curio winkels by die verskillende toeriste attraksies, kan meer doen om pragtige ware van die omgewing te verkoop en nie die gewone "kommersiele" produkte nie. Maar jy sal ver gaan om vriendeliker mense as die van die Noord-Kaap te kry!"

Kalahari

Oom Benna's Self-Catering

"Wonderlike plek om te beleef. "

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Dorp kan beter bemark word. Dele van die dorp is ook baie vuil. Daar sal ook gekyk moet word na veiligheid in die dorp."

Blydeville, Kalahari

Falcon Guesthouse

"Dit is baie veilig en baie sentraal."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Lekkerste fees bygewoon. Regte tyd van jaar vir lekker klimaat is belangrik."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"'n Deel van my het agtergebly in die Kgalagadi! Dis 'n moet op elke natuurliefhebber se beleef-en-doen-lysie!"

Page
Page 50 - Showing 1471 to 1500
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers