Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Kathu, Kalahari

DeVosRus Gastehuis

"Baie dankie vir uitstekende verblyf in Kathu. Sal definitief weer daarvan gebruik maak. Gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Heerlike ondervinding. "

Kalahari

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary

"Ons kan dit regtig aanbeveel vir besoekers wat na die KTF reis."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Nie veel te doen op Kakemas nie, maar die Augrabies waterval was wonderlik."

Kathu, Kalahari

Kadudu Guesthouse

"Ons was aangenaam verras deur Kathu. Dit is 'n vooruitstrewende dorp met netjiese strate and winkels - selfs 'n winkelsentrum of twee. Daar is ook 'n paar goeie restaurante en koffiewinkels."

Kuruman, Kalahari

Terebinte

"Interessant. Maar dorp is vuil."

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Die dorp is vir my baie skoon en atmosfeer rustig."

Kuruman, Kalahari

El Dorado Lodge

"Ons het na die Oog gaan kyk. Onduidelik waar om toegang te kry. In hoofstraat ingestap. Personeel en persone is baie vriendelik."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Het slegs tyd gehad vir oornag."

Blydeville, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Voorstad van Upington naby al die bekende toeriste plekke."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"The Falls are well worth a visit. The exceptional sparse vegetation on the verge of the Orange river was unexpected."

Kanoneiland, Kalahari

Oranjerus River Resort

"It is like an oasis in a desert."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die valle is baie mooi. Die houtpaadjies kort aandag en die restaurant is vuil."

Kathu, Kalahari

Weesgerus Selfsorg

"Kathu is besonder skoon en netjies wanneer vergelyk word met ander dorpe wat ons besoek het op ons reis. Dit blyk 'n pragtige dorp te wees."

Kuruman, Kalahari

Terebinte

"Sal graag wil sien dat die OOG weer opgegradeer sal word in sy vorige glorie."

Van Zylsrus, Kalahari

Vanzylsrus Hotel

"The current bad road conditions are a huge drawback in making Van Zylsrus the tourist destination it deserves to be. With road conditions as they are, the tranquillity, beauty and charm of this clean little village is neither enjoyed nor explored. This wonderful introduction to the Green Kalahari and stepping stone to the Kgalagadi Transfrontier Park is being stifled by the current poor road conditions."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Sal Kakamas weer besoek, het nie al die benoemingswaardighede besoek nie. Die Pienk Padstal was ons vashaakplek. Lekker geëet en gekuier by baie vriendelike eienaar!"

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Augrabies Waterval is die moeite werd om te sien."

Green Kalahari, Kalahari

Ouma se Huis

"Die Groen Kalahari is 'n juweel in Suid-Afrika se kroon en die gasvryheid en warm mense maak dit baie besonders."

Kuruman, Kalahari

Kalahari Hide

"Slegs gebruik om te oornag."

Kanoneiland, Kalahari

Oranjerus River Resort

"Die begraafplaas in haglike toestand. Die mense van die eiland se voorouers lê daar begrawe en niks word gedoen om dit netjies te hou nie. Grafstene word beskadig. Skande."

Die Rand, Kalahari

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Daar is baie om te sien en 'n mooi deel van ons land."

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"Dit sal baie beter wees as die rivier in vloed is."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Het dit baie geniet. "

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"My ouers het lank op Kakamas gewoon en dus is dit vir my die beste plek in die Noord-Kaap."

Kanoneiland, Kalahari

Oranjerus River Resort

"Baie mooi op die Oranjerivier."

Page
Page 48 - Showing 1411 to 1440
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers