Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Kuruman, Kalahari

Kalahari Hide

"Kuruman is net soos Keimoes - dit is nie regtig ten volle geskik vir toeriste nie. Restaurante maak te vroeg saans toe en die meeste besienswaardighede, kiosks ens. is heeldag gesluit op Saterdag- en Sondagmiddae."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Het die pragtige Augrabiese-valle besoek."

Augrabies, Kalahari

Plato Lodge

"Die valle is mooi om te besoek en ook Riemvasmaak."

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"Dit is 'n absolute ongelooflike natuurverskynsel. "

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Dit was ons heel eerste keer in die deel van die Kalahari en sal dit ten sterkste aanbeveel vir 'n wegbreek naweek. "

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Die omgewing is pragtig en 'n besoek aan die Augrabies Waterval is 'n belewenis!"

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"I fell in love with the place."

Kalahari

Zoutpanputs Game Farm

"Jy moet ten minste een keer 'n jaar in die Kalahari uitkom. Gaan sit op 'n rooi duin onder 'n kameeldoringboom vir 'n uur - sit net, luister en kyk. Dis magic."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Sou graag meer te doen wou hê in die omgewing en meer persone wat riverrafting aanbied. Dat daar nie enige plekke beskikbaar was vir die riverrafting ervaring nie was 'n groot teleurstelling."

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Lekker verblyf voor jy verder gaan. Bly oor die mooi inkopiesentrum."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Ek is baie lief vir die droër dele van die land en dus is die Kalahari hoog op my lys."

Kathu, Kalahari

DeVosRus Gastehuis

"Tipiese myndorpie, oulike gholfbaan."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Die Kalahari met sy rooi duine is enig in sy soort as jy 'n voorliefde het vir woestyngebiede."

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Die baby geleë Augrabiese waterval mag jy nie mis nie! En 'n handige oornagting onderweg na Kgalagadi."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Die rooiduine bied pitkos vir die siel soos min bestemmings in SA doen!"

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Pragtige ou dorpie, net jammer van die rommel, plastieksakkies ens. wat ons maar oral in ons mooi land sien."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Baie na aan die Valle en dus gerieflik geleë."

Keimoes, Kalahari

Elim Gastehuis

"Onthou die Augrabies Watervalle, Kakamas, Riemvasmaak is nie ver vanaf Keimoes nie."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Meer inligting oor Kgalagdi park: Dagbesoekers moet voor die tyd bespreek om in die park in te gaan. "

Kalahari

The Ranch Overnight Chalets

"Ons is binnekort terug. Dit is 'n pragtige deel van ons land, met of sonder blomme."

Kuruman, Kalahari

Azalea Guest House

"Dorp lyk maar vuil en verwaarloos. Die Oog is teleurstellend - vuil en onversorg!"

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Altyd mooi al is dit droog."

Kalahari

Red Sands Country Lodge

"'n Wonderlike bestemming."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Baie mooi plekkie, maar baie droog. Ons bid vir reën in daardie omgewing."

Kuruman, Kalahari

Terebinte

"As jy genoeg tyd het kan die dorp behoorlik verken word. "

Blydeville, Kalahari

Just B Guest House

"Ons het dit net as 'halfwegstasie' gebruik vir netjiese oornag."

Page
Page 54 - Showing 1591 to 1620
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers