Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1929 resensies.

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Dit bly ons hart se punt en ons wens ons kan elke vakansie daar deurbring."

Keimoes, Kalahari

De Akker Cottages

"Vriendelike mense en 'n goeie oorstop op pad Kgalagadi toe."

Kalahari

Rooipan Guest House

"Silence! Nature! a lot of animals! Great for individual travelling!"

Groen Kalahari, Kalahari

Ruimland Gastehuise & Selfsorg

"Kan gerus meer tyd daar spandeer en die omgewing verken."

Keimoes, Kalahari

De Akker Cottages

"Die padstal is a must visit. It is a very quaint town. With a nice farm-style feel. Orange river wineries. Riemvasmaak is close by and a must visit. Augrabies falls is a must stop!"

Groen Kalahari, Kalahari

Kenhardt Hotel

"Nie almal se idee van 'n bestemming nie, maar ons is mal daaroor."

Keidebees, Kalahari

Tshahitsi Lodge

"Nie veel in die omgewing om te sien of te doen nie, maar lekker stop op pad erens heen."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Ons het die ruheid van die terrein geniet. Die restaurant se koedoepastei was uit die boonste rakke, die springbok carpaccio ongelukkig nie."

Groen Kalahari, Kalahari

Slypsteen Accommodation

"Die natuurskoon is asemrowend."

Kathu, Kalahari

Kathu Inn

"Pragtige dorp en goeie vriendelike mense."

Upington, Kalahari

Riverbank Lodge

"Upington word heeltemal te min bemark. Daar is so baie om te sien en te doen langs die rivier. Groot besighede soos Oranje Wynkelder, KLK, SWK, Shoprite, Pick n Pay SPAT. Die plaaslike klein besighede behoort baie meer betrek te word om die skoonheid van Upington en die Noord-Kaap bekend te maak."

Kalahari

Red Sands Country Lodge

"Bly die mees besondere omgewing om te besoek. Die Kgalighadi Wildpark, asook Augrabies is 'n moet om te besoek."

Augrabies, Kalahari

Avonsrus Guest House

"Geniet die platteland!"

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"There is so much to see and Augrabies Falls is not too far to travel. The roads are good."

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Keimoes is altyd skoon en netjies."

Augrabies, Kalahari

Avonsrus Guest House

"As jy wil visvang op die Oranjerivier of na die waterval wil gaan kyk is hierdie tops!"

Kuruman, Kalahari

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

"Beste verblyf en waarde vir geld. Ons het besigheid in Kathu gehad, en was 'n groep van vier. Geskik vir veral jaggroepe van die omgewing ook. (Wens ek het 'n jaggeleentheid daar gehad.)"

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Sal maklik 'n week bly!"

Augrabies, Kalahari

Cape Ebony Lodge

"Augrabies is 'n moet sien-vakansiebestemming. Vir ons wat in daardie area grootgeword het is dit deel van ons bloed en dit kruip bitter vinnig onder jou vel. Pragtig."

Augrabies, Kalahari

Avonsrus Guest House

"Augrabies het 'n unieke mooiheid, goed om te sien. "

Middelpos, Kalahari

Aan't Kanaal B&B

"Baie klein en stil dorpie, rustige omgewing veral na 'n lang rit deur die Tankwa !"

Oosterville, Kalahari

Werda Guesthouse

"Goeie oornaggeriewe."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Vreeslike vriendelike dorpie."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Was nie sleg nie, maar ons was so 2 weke na die groot water eers daar gewees. "

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Baie dankie vir die goeie ontvangs!"

Blad
Blad 57 - Wys 1681 tot 1710
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang