Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11297 reviews.
"It is a very welcoming panoramic stay, especially after a long drive through the Karoo."
"Nie vir almal nie. Die Karoo is ideaal vir 'n rustige road trip en om klein dorpies en plekke te leer ken en op plase, wildplase en reservate te kuier en oornag en die natuur te bewonder."
"Die mense se vriendelikheid en behulpsaamheid maak die Karoo nog 'n lekkerder en beter bestemming."
"Die Karoo het sy eie persoonlike bekoring van mooi rustig ek verlang skoon terug na ons lekker kuier."
"Beautiful, historical Karoo town. Clean and well-kept. Amazing historical buildings, especially the Church. Views of the Valley of Desolation in the Camdeboo National Park are spectacular. Graaf-Reinet is really a worthwhile destination."
"Terwyl daar 'n groot tekort was aan oulike eet- of drinkplekkies in die dorp, is dit verstaanbaar as gevolg van die min voete. Die mense self was ongelooflik gesellig, met 'n baie oulike boekwinkeltjie en 'n antiekwinkeltjie wat skrik vir niks."
"Prins Albert is a beautiful little town in the Karoo with the most beautiful Swartberg Mountain Pass, a must-visit, and drive if in the area. "The Karoo Bierstro" is also a must-visit to have the best burgers, milkshakes, and beer! We love the magic of the Karoo."
"Baie naby aan Meiringspoort en die Swartberg pas en Prince Albert. Mooi dorpie. Baie rustig."