Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.

Beaufort West, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Lots of beggars and homeless people in Beaufort-Wes as you stop to do shopping or to dine out."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Travalia is 'n baie spesiale plek. Dis vir ons meer as net 'n oorslaapplek op pad na ons eindbestemming toe. Dis 'n lafenis vir die siel."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Geniet die Karoo gasvryheid! Almal wat groet en vriendelik is!"

Victoria West, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Dorpie met pragtige, ou geboue en vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Sal vir seker weer hier tuisgaan."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Pragtige Karoo-dorpie."

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Ek sien definitief oplewing en vooruitgang in Colesberg. Miskien stadig maar ek sien daar is restaurante en kuier plekkies wat aanloklik lyk en baie besig was."

Steytlerville, Karoo

Steytlerville Villa Guest House

"Historiese, ryk dorpie met baie vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Jammer oor ons plattelandse dorpies wat so agteruit gaan."

Karoo

The Vale Karoo Farm

"Dalk net vir die gaste opsies gee oor die tipe soort tjops wat jy kry as jy dit bestel by Karoo."

Matjiesrivier, Karoo

Swartberg Pass Cottages

"Matjiesrevier sal ek aanbeveel vir 'n dagreis maar nie vakansie-bestemming nie. Paaie deur die berge is baie mooi en die omgewing is pragtig."

Gariep Dam, Karoo

Plaastoe Gastehuis

"Die area word gebruik net as oornagplek op pad êrens heen en ek dink dit verdien 'n paar dae se rustig word en die rustigheid inneem."

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Sal langer oorbly."

Karoo

Kareeplaas

"Met al die reën was dit baie mooi groen."

Karoo

Wiida Gasteplaas

"Een van die mooiste gedeeltes van ons land, veral as dit nat en groen is. "

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Town was well maintained and we will be back."

Prince Albert, Karoo

Bushman Valley

"Fell inlove with Prins Albert."

Gariep Dam, Karoo

Stoneridge Guesthouse

"Great stop-over and the short walk across the bridge a must for the views."

Hanover, Karoo

Mieliefontein

"Hanover-dorpie self het nie veel om na te kyk nie. Die kerkgebou is amazing!"

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"'n Juweel met goeie restaurante."

Beaufort West, Karoo

Die Herehuis

"Ons was in 'n fratsongeluk betrokke, die mense van Beaufort Wes was so vriendelik en behulpsaam. Dame met die naan Heidi het my vrou en ons bagasie gastehuis toe geneem. Jong man Alexander het gestop en my gehelp om my motor rybaar te kry tot by gastehuis. Die volgende oggend het hy my na Johan Pienaar Motors toe geneem. Hulle het professionele diens verskaf en was vriendelik en behulpsaam het motor vinnig vir my uitgesorteer. Beaufort-Wes is pragtig geleë en mense is vriendelike omgee mense."

Beaufort West, Karoo

SANParks Karoo National Park

"Goed geleë tussen die Kaap en die Vrystaat."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Mal oor die dorp. Ons standaard stop elke jaar op pad Hartenbos toe."

Hanover, Karoo

Karoo Gariep Tented Camp

"Hanover itself is a work in progress. But it definitely has huge potential."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"A pass through town for us."

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Geen plek om op 'n Saterdag namiddag kos te kry behalwe by Manna Restaurant nie. Uit 7 persone was 3 se kos smaaklik. Jy sal dus vleis of iets van elders moet saamvat om self voor te berei."

Page
Page 138 - Showing 4111 to 4140
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers