Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.

Beaufort-Wes, Karoo

Hotel Oasis

"Karoo-vriendelik."

Graaff-Reinet, Karoo

Betty's Guesthouse

"Net baie warm in somermaande."

Graaff-Reinet, Karoo

Number 53

"Ongelooflike mooi dorp, met so baie om te doen en sien! 'n Moet-besoek!"

Karoo

Kalkfontein Safari's

"Dit is 'n Karooplaas huis - geniet alles in die regte konteks."

Graaff-Reinet, Karoo

7 Cross Street - De Kothuize

"Sien my sterre. Al wat die moeite werd is om te besoek was die Valley of Desolation."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Die dele van die dorp wat ons gesien het was mooi en skoon."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Dit sal help as daar duidelike aanwysings is na gastehuise."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust

"Unieke dorpie. Rustig."

Karoo

Travalia Guest Farm

"We love staying over in the Karoo. People are always very friendly."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Netjies en versorgde dorp!"

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Net oorgeslaap op pad Kaap toe."

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Maar soos enige ander plattelandse dorp."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Die uitsig oor die dam met sonsopkoms en -ondergaan is asemrowend."

Prins Albert, Karoo

Vine Cottage

"Pragtige dorp, netjies en skoon. Vriendelike mense. Kos by Swartberg Hotel se restaurant - uitstekend!"

Hopetown, Karoo

Frida's Gastehuis

"Daar is die rivier en dis 40 km vanaf Orania, maar die dorp verval. Die paaie is sleg."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Dis net 'n oornagplek."

Beaufort-Wes, Karoo

Little Green World

"Baie netjies en skoon."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Area very clean and nice view, nice resorts in the surrounding area."

Hanover, Karoo

Trappieskop

"Die plaaslike inwoners is vriendelik en behulpsaam. Die dorpie is netjies en 'n mens kan alle noodsaaklikhede daar kry. Daar is 'n verskeidenheid van mooi, ou geboue en die trappies op Trappieskop waarvandaan 'n mens oor die hele dorp en omgewing kan kyk."

Karoo

MuggefonteinKaroo

"Lekker naby die Theekloofpas, asook fossielspore met 'n asemrowende uitsig."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Baie mooi dorpie om te besoek en die Swartbergpas en Meringspas is asemrowend om te ry. Baie vriendelike gemeenskap."

Vanderkloof, Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"Ons het verlief geraak op die skoon en rustige dorp. Die mense se vriendelikheid het ons dadelik opgeval en almal groet. Dankie Vanderkloof dit was goed."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Daar is niks te doen nie. Dit is perfek vir 'n oornagplek tussen Potchefstroom en Kaapstad."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Graaff-Reinet is verreweg die mooiste dorp in die Oos-Kaap. Ek geniet dit baie om soontoe te gaan. Ek sou daar bly as ek kon."

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Vriendelike mense."

Blad
Blad 135 - Wys 4021 tot 4050
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem