Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"Pragtige kerk met interessante tuin. Die bordjies met die familiewapens kan bietjie opgeknap word."
"Slegs vir oornag of as fietsryers is dit ook 'n mooi bestemming en beslis 'n plek om af te skakel en te rus. Sal nie gaan met klein kinders."
"Pioneer is 'n puik restaurant. Pragtige dorp. Vallei van Verlatenheid het pragtige sonsondergang."
"Vosburg is 'n juweel wat wag om ontdek te word deur die reisiger vir wie die reis deel is van die ervaring."
"Richmond is a small fantastic destination for a sleepover (especially for people passing by on their way to the Western Cape)."
"Colesberg is nie my nommer 1 keuse vir `n vakansie bestemming nie maar is gerieflik geleë tussen die Kaap en noordelike provinsies."
"Beaufort is nou nie my nommer 1 keuse vir `n vakansie nie, maar die omliggende Karoo prag is definitief iets om te beleef!"
"What was really unusual for such a small town was the contemporary art museum which was well worth the visit."
"Graaff-Reinet is pragtig. Wou opry na Valley of Desolation toe, maar was ongelukkig mistig. Dink dis die ideale oorstop bestemming see toe."