Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.
"Hanover itself is a work in progress. But it definitely has huge potential."
"Geen plek om op 'n Saterdag namiddag kos te kry behalwe by Manna Restaurant nie. Uit 7 persone was 3 se kos smaaklik. Jy sal dus vleis of iets van elders moet saamvat om self voor te berei."
"Daar is iets aan daardie vlaktes. Die paaie is so mooi. Dis net 'n great trip af see toe."
"Ons het slegs deur Middelburg gereis op pad na 'n ander bestemming. Sou nie regtig veilig voel in die strate nie."
"Pragtige kerk met interessante tuin. Die bordjies met die familiewapens kan bietjie opgeknap word."
"Slegs vir oornag of as fietsryers is dit ook 'n mooi bestemming en beslis 'n plek om af te skakel en te rus. Sal nie gaan met klein kinders."
"Karoo? Enige tyd! Dis my hartsplek daai. Ek is wel van Gauteng, maar ek voel so tuis daar. Dankie!"
"Pioneer is 'n puik restaurant. Pragtige dorp. Vallei van Verlatenheid het pragtige sonsondergang."
"Vosburg is 'n juweel wat wag om ontdek te word deur die reisiger vir wie die reis deel is van die ervaring."
"Richmond is a small fantastic destination for a sleepover (especially for people passing by on their way to the Western Cape)."