Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.
"Die dorp en woongebiede so netjies, het dit nêrens anders teëgekom nie. Mooi so Graaff-Reinet."
"The town has so much history. There is so much to see and do in the town. The town museum and old Dutch reform church are really worth a visit."
"Rustige Karoo dorpie, met vriendelike inwoners. Genoeg restaurante, veral 4 sheeps by Caltex Garage, is uitsonderlik."
"Ons was teleurgesteld dat ons spesifiek die antieke winkels op die dorp wou besoek, maar omdat dit beurtkrag was het 2 van ons gunstelingwinkels bloot nie oopgemaak vir die middag nie. Ons het gereis vanaf Hermanus op pad na Port Alfred en juis vir hierdie rede in Prins Albert oorgebly."
"We drove through the town on a very dark load shdding evening but enjoyed everything we saw. Would like to spend a day or two there next time."
"Was 'n belewenis. Baie besienswaardighede. Loopafstand van alles. Lekker restaurante. Oom David se donkiekarrit is 'n moet. Hy is 'n dinamiese mens met baie kennis van die dorpie en sy inwoners. Vriendelike mense. Baie veilig. Daar kan mens nog laataand in die strate loop. Sal definitief weer besoek."
"Dit is 'n absolute wonder om die Karoo te besoek. Ek sal weer en weer en weer daarheen gaan."
"Prince Albert is 'n idilliese dorpie en 'n besoeker het regtig meer as net 'n middag nodig om al die plekkies te besoek en te geniet."