Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Dink my 3 sterre vir Coleberg as toeristebestemming is maar laag weens die hartseer feit dat die dorpie baie verwaarloos is, maar so ook is menigte ander kleiner dorpies in ons land. "

Prince Albert, Karoo

Nieuwehuyz

"Prins Albert is 'n moet-sien! Dit is 'n pragtige dorpie in die middel van nêrens waar mens jou siel kan vind en net lekker ontspan. Ons sal volgende keer vir seker vir langer as 'n dag in hierdie dorpie oorbly."

Graaff-Reinet, Karoo

De Wingerd

"Dit is 'n pragtige dorp met vriendelike mense. Die dorp is mooi skoon en ideaal geleë tussen die Kaap en Gauteng. Ons het baie lekker gekuier in die dorpie."

Karoo

Gannahoek Self-catering

"Wonderlike ervaring."

Aberdeen, Karoo

Die Wynberg werf

"Klein dorpie, maar gerieflike oornagplek."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Police should have more control at eateries on a Saturday afternoon and evening to do something about the street children."

Gariep Dam, Karoo

View Lodge

"Not much to do in Gariep, but a perfect place to rest and recharge during long journeys."

Karoo

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall

"Die Karoo het sy bekoring, maar dit kry nie 'n groot aftrek by my nie. Ek geniet dit om 'n aand oor te bly, maar nie langer nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Ons het te min tyd daar spandeer. Minstens een hele dag is nodig om die minimum te kan sien wat die dorp en omgewing bied."

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Beste plek! Raak net vreeslik besig deesdae."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Neat town. Friendly people. Well-situated stopover point for Western and Eastern Cape."

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Graaff-Reinet is a lovely town to visit."

Vosburg, Karoo

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Vosburg is die mooiste dorpie met goed versorgde geboue."

Beaufort West, Karoo

Sleep @ Beaufort

"Mooi en baie gerieflike plek om te oornag op pad Kaap toe vir Gautengers!"

Graaff-Reinet, Karoo

Blaauwater Farm Garden Cottage

"Moet nie die Vallei van Verlatenheid in die Camdeboo-park mis nie. Net 'n kort entjie se ry, en absoluut die moeite werd."

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Moet nie die waterval by Meiringskloof mis nie - net 'n kort entjie se stap van die pad af en die moeite werd. Moet ook nie die antieke winkel op die dorp mis nie - Mengelmoeskardoes - dit is regtig iets besonders!"

Matjiesrivier, Karoo

Swartberg Pass Cottages

"Die Swartbergpas is asemrowend mooi, dit het al ons verwagtinge oortref!"

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Mooi dorpie - straatbedelaars laat mens onveilig voel. Hou baie van die vriendelikheid van die dorp, die ou Karoohuisies is "eye candy"! Kan sien gastehuise doen moeite om gaste te beveilig."

Prince Albert, Karoo

59 Mark Street

"Pragtige, eietydse dorpie met vriendelike mense, oulike winkeltjies en lekker eetplekkies. Die omgewing is eg Karoo."

De Rust, Karoo

Aardts Gaste Plaas (Nightfall Cabin)

"Werklik pragtige natuurskoon en Klein-Karoo-bekoring."

Beaufort West, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"A good stop-over on the way to the Cape, out of season."

Williston, Karoo

Karoo Tranquillity

"Tipiese Klein-Karoo-dorpie."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Die dorpie self is baie verarm, maar is stadig maar seker weer besig met 'n oplewing. Die Transkaroo Hotel bedien heerlike ontbyte aan wat ons verslind het en daar is allerhande tuisgemaakte snuisterye en handewerk wat die mense van die gemeensskap in die eetsaal verkoop. Stop gerus daar, daar is pragtige ou geboue, 'n fotograaf se droom, en hoe meer toeriste weer hierlangs ry, hoe vinniger kan die dorpie weer op sy voete kom. Ry die N12, dis regtig die moeite werd."

Vosburg, Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Rustigheid is die wagwoord! Pragtige skoon Karoodorpie met vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Karoo

Valley of Ironstone

"We used it as an extended stopover, and took the opportunity to see the Camdeboo park and Valley of Desolation (highly recommended views), and Nieu-Bethesda/Owl House (long gravel road, busy being repaired, town is 'meh')."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"You definitely have to put this on your bucket list even if you don't stay over. Manna restaurant has a very good menu even caters for vegetarians"

Colesberg, Karoo

Featherhouse

"A convenient halfway stop travelling from Joburg to Cape Town. "

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers