Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11297 reviews.
"Besoek die plek. Mooiste dorp met baie karakter! Die pragtigste kerk in SA! Gaan kyk self."
"Plekkie in Langkloof wat jy moet gaan sien! Diner 62 is die beste eetplek en oornagplekkie Le Bocage gastehuis! Appels en pere word daar verbou. Kraakvars appels! Beste in SA!"
"What a magical town! So rich in beauty, and in history. Such a friendly atmosphere. Beautifully neat and clean!"
"Great dam village with access to boat trips, fishing and boating in general - very quiet end of the Great Karoo, lovely spot to visit."
"'n Pragtige plekkie en die dorpie is mooi skoon en die mense baie vriendelik. Die Boekklub se ontbyt was great gewees en die diens uitstekend."
"Dit is net tyd dat die Beyers Naude Plaaslike Owerheid (Graaff-Reinet), sy ampsdraers asook amptenare hulself fokus op dienslewering soos uitgespel in ons Suid-Afrikaanse Grondwet, asook ander relevante wetgewing en dienslewering."
"Interesting little place, enjoyed mixing with locals at the restaurant and pub. "
"Williston is diep in die geskiedenis van die Karoo en Noord-Kaap. Selfs al ry jy net deur of oornag een aand daar, die mense is gasvry, altyd behulpsaam en geniet 'n geselsie."
"Nicolene war pianos is op die dorp en bied musiekopvoerings in die kerk. Dit is fantantasties en iets om te beleef!"
"Goeie wegbreek van al die geraas. Werklik 'n plek as jy net wil rustig wees. Pause and reflect!"