Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Pragtige dorpie."

Steytlerville, Karoo

The Royal Steytlerville

"'n Interessante Karoo-dorp, maar die fasiliteite is maar dun. Ons moes werklik hard soek om 'n skaapvleisie te kry - ons het gebrip vir die droogte, maar dis goed om bedag te wees indien 'n mens ver ry en dan gou ietsie wil aanskaf vir 'n braai of 'n pot."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Out of the way Karoo destination. Worth a visit."

Williston, Karoo

Oliveira Self-catering Apartment

"Quaint, neat and tidy town with friendly people."

Laingsburg, Karoo

Golf View Guest House

"Overnight stay was to see the flood museum. Interesting and well-run museum."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Karoo het 'n nostalgie en unieke mooi!"

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Een nag oorslaap, sien pragtige kerk en besoek antieke winkel. Baie lekker geëet by Pioneers restaurant en vriendelike diens."

Philippolis, Karoo

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Pragtige dorp vir oorbly op pad na die suide of noorde."

Willowmore, Karoo

Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp

"Pragtige plattelandse dorpie, moeite werd om by te stop en tyd in te spandeer. Vriendelike mense. Sal beslis wil teruggaan en nog meer wil sien."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Dink daar is heelwat om te sien as jy bietjie tyd het. Vallei van Verlatenheid, motormuseum, antiekmotor-dorpie, historiese kerk, antiekwinkels, kunsgalerye ens."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Netjies. Mooi. Skoon."

Philippolis, Karoo

Die Groenhuis Guest House

"Mooi dorp. Ryk aan geskiedenis."

Prince Albert, Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorpie met gasvrye, interessante inwoners. Goeie restaurante."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Baie meer as net die Uilhuis om te ervaar. Neem ook baie kontant saam oor daar min kaartgeriewe is."

Gariep Dam, Karoo

Little Haven

"Alles wat mens nodig het vir oorslaap, insluitende ’n restaurant. Gariepdam is ook gerieflik naby aan die hoofroete."

Karoo

Soutpoort

"Die stilte en groot vlaktes maak dit 'n uitstekende wegbreek om net te rus en die natuur te bewonder."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Dis 'n juweel! Moet dit asb nie kommersieël maak nie!"

Carnarvon, Karoo

15 on Mostert

"Carnarvon is beslis 'n juweel van die Karoo en vol verrassings."

Prieska, Karoo

RRG - River Rapids Grace Units

"Pragtige omgewing en sou graag wou ry na Putsonderwater en langs die Oranje wou verken."

Carnarvon, Karoo

Die Skuilplek

"Die plek van waar jy die Karoo kan verken."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Graaff Reintet is an historical town and we were happy to see that the many heritage buildings have been beautifully maintained."

Beaufort West, Karoo

17 On Bird Guest House

"Mooi geskiedkundige dorp."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Sleepover on a travel between Gauteng en Cape Town."

Colesberg, Karoo

Sunset Chalets

"Lekker etes by die Plattelander in die dorp"

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Het 'n baie lekker aandete geëet by die Plattelander."

Beaufort West, Karoo

Grace's Place

"Baie vriendelike en aangename dorp."

Page
Page 178 - Showing 5311 to 5340
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers