Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Colesberg, Karoo

La La Dathel

"Baie vriendelike mense van alle rasse woon daar."

Graaff-Reinet, Karoo

Trackers Inn

"Waterprobleem, swak."

Hopetown, Karoo

Thorn Ikhaya Guest House

"Lyk na 'n baie stil plattelandse plekkie met min te doen in 'n rustige omgewing."

Vosburg, Karoo

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Pragtige, stil klein dorpie. Min tot geen verskeidenheid van slaapplek en eetplek."

Karoo

Booiskraal Farmstay

"Beautiful."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Sal weer daar aandoen."

Colesberg, Karoo

La La Dathel

"When driving into Colesberg I was very sceptical about the town, but when you get past the "entrance" to the town and travel deeper into the town I was very pleasantly surprised. This town has wonderful hidden gems. Hidden in the little side streets are beautiful old houses, which are primarily used as B&B's. We had dinner at a wonderful family restaurant called the Plattelander. The service was spot on, and the food was great. I would recommend travelers to take the time to explore these beautiful old towns."

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"Very service orientated. Best coffee on the N12 at the Old Mill, and the Karoo Hotel provides a great meal for good value. We have to support karoo frontier towns as they really are gems in disguise."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Mens neig om op die snelweg te klim en te jaag van punt A na punt B. Gevolglik word al die kleiner plekke met hul juwele gemis, meer tyd kan van die snelweg af spandeer word."

Colesberg, Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Very relaxed and humble."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Lovely restaurants and friendly traders."

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Net mooi halfpad tussen Kaapstad en PMB!"

Carnarvon, Karoo

Dellville Country House & Cottages

"Die omgewing is uniek, die restaurant in die dorp ook baie lekker."

Prins Albert, Karoo

Saxe-Coburg Lodge

"Wonderlike dorpie wat besoek moet word."

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Pragtige plek as 'n halfpad russtop."

Carnarvon, Karoo

Die Meerkat

"Carnarvon is gerieflik vir oornag as mens nie te ver daagliks wil ry nie. Ek sou dit nie noodwendig 'n toeristebestemming noem nie aangesien daar nie te veel is om te sien en doen nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Only thing we didn't find was small souvenirs that day. Like spoon rests, tea bag holders, mugs etc."

Karoo

Desert Dew Guest House

"Skoon lug en rustig vir die siel."

Carnarvon, Karoo

Joosteswerwe Guest Farm

"'n Versteekte juweel."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"'n Dorpie propvol bekoring en vriendelike mense, ons gesin kan dit beslis aanbeveel as 'n oornagstop."

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"'n Ou historiese en interessante dorp en omgewing wat meer as net oorslaap en aanry regverdig. Bly gerus vir meer as een nag en verken en geniet wat die omgewing bied."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Pragtig, as jy op die dam bly is dit die moeite werd, dorp self nie baie attraksies nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Ons was vriendelik by die vulstasie en winkel behandel toe ons later die middag 'n paar inkopies gedoen het en brandstof ingegooi het."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Do not stay longer than an overnight stay to the Cape. This is what the town is good for."

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Pragtige dorpie!"

Beaufort-Wes, Karoo

Little Lamb

"As dit nie was vir die N1 wat deur Beaufort-Wes gaan nie, sal nie baie toeriste daar stop nie. Dis 'n goeie plek om te stop en oor te slaap."

Philippolis, Karoo

Anker Guesthouse

"Very interesting little Town. Well worth a visit! "

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Isolated and interesting town."

Blad
Blad 198 - Wys 5911 tot 5940
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang