Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"We arrived early evening and left next morning. Did not explore Colesberg at all. We do love the guys at the N1 Caltex though! They are always super friendly!"
"Baie stil gewees op 'n Sondagmiddag, maar die kerkgebou is baie indrukwekkend."
"This is a must-stay if you are driving from CPT to Pretoria. We were greeted by the friendliest hosts and we had an amazing evening at the restaurant. I will recommend Philippolis Hotel to anyone from families with young children to large groups of friends."
"Ons sal graag in die toekoms langer wil bly en die geskiedenis van die dorp ervaar. Daar is ook pragtige geboue uit 'n vorige era."
"Oulike dorpie om in te oornag, maar nie om vakansie te hou nie. Niks om te doen nie."
"In die 24 jaar wat ek daar deur ry is ek verheug saam met Beaufort-Wes vir die dam wat vol is!"
"Nie vir toerisme nie, maar definitief groot potentiële oornag verblyf dorpie."
"Lovely place to sleep over, and while you are there, discover all the little treasures the town has to offer."
"Die restaurant op die dorp was uitstekend en die ou kerk interessant. Verder is dit 'n klein plekkie op pad na Kimberley."
"Graaff-Reinet is 'n pragtige plek met genoeg besienswaardighede om 'n gesin lekker besig te hou. Beslis 'n besoek werd."
"Ek het 'n anderste liefde vir die "niks" van die Karoo. Loxton het die res van die Karoo se standaarde hoër gestel met hulle skoon dorpie, en ongelooflike vriendelike mensies."