Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Dis 'n baie rustige historiese stil dorpie met vriendelike mense - goeie slaapplek en eetplekke."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Asemrowende mooi uitsig oor die dam. Besonder rustig. Eetplekke is redelik beperk, maar met selfsorg, kan 'n langer verblyf baie ontspannend wees!"

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"We always enjoy stopping over in Colesberg, breaking our journey between Port Elizabeth and Johannesburg."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Baie rustige, stil plek. Baie netjiese omgewing. Alles wat mens nodig het is beskikbaar."

Prins Albert, Karoo

Aloe Guest House

"Puik Karoo-bestemming!"

Karoo

The Vale Karoo Farm

"Wonderlike ligging in die Karoo."

Colesberg, Karoo

La La Dathel

"Baie beïndruk met die dorp - sal graag meer van die dorp wil sien!"

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Baie warm - baie koud."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Wonderlikke plek vir natuurliefhebbers."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Colesberg se paaie, dalk oppervlakkig om te noem, is swak. Dis 'n jammerte dat dit nie onderhou word nie. Ek het 'n smaaklike pizza by Allards geniet, die chilli-ene."

Gariepdam, Karoo

Puzzles Guest House

"Baie populêr en baie mooi omgewing om te oornag."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Baie populêre oornagplek."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Het nie tyd gehad om die dorp te verken nie. Kan darem Inni Kraal aanbeveel vir lekker eet."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Regte Klein Karoo-dorpie om te besoek."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Gariepdam is pragtig en ons geniet die mooi uitsig met elke besoek!"

Murraysburg, Karoo

Freek's Cottage Farm Stay

"As jy 'n karoo ervaring soek, bly op 'n plaas. Ons het net deur area gery om nuwe dele te ontdek. Baie juwele soos hierdie is nog nie ontdek nie."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Restaurante kan nie groot groepe mense hanteer nie. Wagtyd vir kos is baie lank."

Hopetown, Karoo

Hopetown Accommodation

"Lekker halfpad op pad Kaap toe."

Britstown, Karoo

Rietpoort Guesthouse

"Ons slaap gereeld op of naby Britstown oor en was nog nooit teleurgesteld in enige van die plekke nie."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Daar is net mooi niks in Colesberg as om iewers te gaan eet nie."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Nie so gaande oor Colesberg self nie. Solank hul toerisme op standard bly, is dit 'n aangename dorp om oor te slaap."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Die hotel is maar die aantrekkingspunt en pluspunt vir die dorp. Oulike deli en restaurant. Goeie oorstop op roete."

Middelburg, Karoo

Erin Farmhouse & Cottages

"Being my town since birth, I believe its the best place to find your soul again."

Graaff-Reinet, Karoo

Agave Self-catering

"Pragtige, skoon dorp met baie vriendelike mense."

Karoo

Wagendrift Lodge

"Wonderlik om 2021 in die Karoo te kon ingaan!"

Noupoort , Karoo

Breaking Dawn

"Dierbaar klein dorpie."

Colesberg, Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Baie bly oor al die verskillende restaurante, baie om van te kies."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Sal graag 'n bietjie langer kuier volgende keer om al die historiese geboue te bekyk."

Beaufort-Wes, Karoo

Donkin House

"Sal weer Beaufort-Wes besoek - Nasionale Park naby en heerlik gewees."

Blad
Blad 198 - Wys 5911 tot 5940
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang