Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Murraysburg bied baie vir nutuurliefhebbers en mense wat wil wegkom uit die stadsgedruis."
"Amazing town church. Surrounding countryside was beautiful. I am going to stop there with my partner in the future."
"Meeste van die Karoodorpe is onder druk, maar oral is daar eienaars wat hul bes probeer om die unieke karakter van die dorpies te bewaar. Die mense is vriendelik en verdien die ondersteuning van diegene wat lief is vir die pragtige landskappe, sterrehemel, vars lug en oop ruimtes."
"Ek sou weer daar oorslaap as dit nie was vir die toestand van die N12 noord van Kimberley, veral in die Noord-Wes nie."
"Ons was daar en daar was geen ander geriewe tot ons beskikking in die dorp nie, alles was gesluit, maar ek glo COVID het ook groot rol gespeel."
"Quaint little town with some great restaurants and shops to wander through. Gay's Dairy, The Rude Chef, Lazy Lizard, African Relish - all EXCELLENT and worth a visit."
"Die plase om die dorp lyk baie besonders, ek sal my nie oor die stand van die dorp uitspreek nie."
"Historiese Karoo dorpie met 'n verskeidenheid besienswaardighede, verblyf, eetplekke, kuns, kultuur en argeologie."
"Pleasant surprise restaurant at filling station at town entrance - really tasty, well cooked beef burgers! Worth the stop!"
"Any person traveling from Gauteng to Western Cape must stopover in the Karoo to enjoy the splendor of this great area of South Africa. Warm people with peaceful environments."
"Been using Colesburg as a "stop over" for years, on our annual holidays in the Western Cape. The town itself is not great, but there are some really pleasant accommodation establishments. I was however disappointed at the poor level of service at the Shoprite. No social distancing and Covid-compliance. I had to request the cashier and a fellow shopper to please wear their masks over their mouth & nose!"