Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Prins Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Ongelooflike skoon dorpie, iets wat jy selde vind. Warm atmosfeer. "

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Rustige dorp wat goed geleë is vir 'n oornag rus. Baie mooi ou huisies en geriewe in die dorp. "

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Baie familie-herinneringe lê hier begrawe."

Philippolis, Karoo

Anker Guesthouse

"Het baie potensiaal wat egter nog ontgin moet word."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Verskriklike mooi dorpie en die inwoners is ongelooflik vriendelik en gasvry. Baie veilig. Ons as gesin het tot donker in dorpie buite rondgeloop en die plekkie verken. Iets wat jy nie sommer meer op ander plekke kan doen nie. "

Graaff-Reinet, Karoo

SANParks Camdeboo National Park

"Pragtige plek, veral die nasionale park."

Graaff-Reinet, Karoo

Eagle's Nest

"Lekker warm daar. Maar lekker in die straat geloop. En lekker geëet by een van die restaurante. "

Beaufort-Wes, Karoo

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Mooiste ou geboue! Propvol geskiedenis! Wye verskeidenheid, goeie gehalteverblyf (binne en buite die dorp)! Goed gevestigde dorp; baie winkeltjies ─ als wat jy nodig het sal jy kan kry. "

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Plattelandse vriendelikheid."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Pret en nostalgie kom bymekaar."

Prins Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Baie mooi. Ons was ongelukkig oor n naweek daar en min plekke was oop. Sou graag meer wou sien."

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Interessante Karoodorp, sal graag meer wil sien."

Colesberg, Karoo

Sunset Chalets

"Eg Suid-Afrikaanse en karaktervolle en geskiedkundige geboue verleen 'n aangename ambience. Heerlike tradisionele geregte eie aan die Karoo by van die restaurante te kry. "

Colesberg, Karoo

La La Dathel

"Baie oulike plekkie. Mense is baie vriendelik en gasvry."

Beaufort-Wes, Karoo

Donkin House

"Baie skoon dorp ten spyte van die volume mense wat daar deur reis. Welkome oase na die grougrys en beige van niks in die Karoo. Ons was net te moeg om te explore na die lang pad. En die Afrikaanse taal wat almal praat laat jou tuis en trots Afrikaans voel."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Pleasant place to overnight."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"The restaurant, was 100%."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Die kaartjiemasjien by die winkel was buite werking en so ook die enigste beskikbaar ATM. Ons kom toe nie kos koop nie."

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Top restaurante beskikbaar."

Aberdeen, Karoo

De Denne

"Aberdeen staan stil in tyd, daar skakel jou brein af en kom die gejaagde lewe tot 'n stop. Word sterk aanbeveel. Jy kan slegs rus."

Venterstad, Karoo

Karoo Nights

"Interessante dorpie."

Beaufort-Wes, Karoo

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Pragtige dorpie goed geleë vir reis oornag."

Beaufort-Wes, Karoo

Young's Halfway House

"Was veras oor hoe groot Beaufort-Wes eintlik is. Daar is groot winkels soos Checkers en jy kan alles kry wat jy benodig. "

Victoria-Wes, Karoo

The Hudson Guesthouse & Suites

"Heerlike, rustige, plaas-atmosfeer. "

Graaff-Reinet, Karoo

Kingfisher Lodge

"Graaff-Reinet is a beautiful old world town. Amazing architecture. So much history. A clean town with lots to see or do."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"'n Verrassend-mooi dorpie. "

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Colesberg bly ‘n ideale oornagstop tussen Gauteng en die Kaap!"

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Lovely clean town, friendly people!"

Blad
Blad 232 - Wys 6931 tot 6960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang