Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Graaff-Reinet, Karoo

Roode Bloem Farm House

"Gaan besoek die ou kerk en die motor museum."

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Mooi Karoo-dorpie maar die agteruitgang is sigbaar."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Dam is altyd pragtig. Dit was vir ons 'n heerlike halfmerk-stop. Kan dit aanbeveel."

Beaufort West, Karoo

Teri-Lemveli Lodge

"Beaufort-Wes is 'n regte Karoo-dorpie met Karoo-styl en -vriendelikheid. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Allemann se Huisie

"Quaint little place worth stopping at."

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"Pragtige, skoon dorpie met die beste, oudste, werkende teater! Eet gerus by die hotel. "

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Ten spyte van die droogte is Graaff-Reinet 'n pragtige dorpie. Die mense is ten spyte van uitdagings positief en gasvry."

Nieu-Bethesda, Karoo

Outsiders B&B

"Heerlik uitgerus op die dorpie!"

Prince Albert, Karoo

Bougain Villa

"Very clean wonderful Karoo town. The Mayor deserves a medal."

Prince Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"As jy die dorp en sy mense wil leer ken, maak ‘n punt daarvan om Saterdagoggend, 7:00, die parkrun by die sportveld by te woon. Dis die moeite werd! Daar is ook geleentheid vir goedwilligheid."

Gariep Dam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Dam was low at 60% but still pretty with adequate facilities."

Williston, Karoo

Karoo Tranquillity

"Escape the hustle of city life. Restaurant is also very good."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Kultuur-historiese juweel van die Klein-Karoo! Dis 'n moet-besoek op jou reisplan!"

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Bespreek 'n restaurant saam met jou verblyf. Daar's nie plek nie."

Carnarvon, Karoo

Kalahari Lodge

"Moeilik om kommentaar te lewer. My kar het probleme gegee en het ons letterlik net oorgeslaap. "

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Great stop over. "

Carnarvon, Karoo

Lord Carnarvon Guesthouse

"Lieflik daar. Dorpie is ook oulik. Love die huisies en ou geboue. Die kos by Lords Kitchen is heerlik."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Very peaceful. Would recommend to someone who wants to get away from the hustle and bustle of the bigger city. Loved the architecture. "

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Lieflike dorpie met die mooiste natuurskoon!"

Karoo

Tamboershoek

"Ek het van vooraf verlief geraak op die Karoo se ooptes, berge en mense. Na 'n paar dae se rondry op baie (mooi) grondpaaie kon ek voorwaar sê die Karoo het sy eie hartskamer gekry. Klim van die grootpad af en ervaar die vars lug wat jy diep kan inasem en voel hoe jy die té-baie-mense-om-my oortrektrui van jou kan afpluk en vry kan voel. Coenie de Villiers se liedjie 'Karoonag' som die Karoo vir my die beste op. Maak tyd om die mooiste mooi vir 'n oomblik of twee, te ervaar. "

Beaufort West, Karoo

Matoppo Inn Guesthouse

"Ons familie het geskiedenis daar so dit het 'n dieper betekenis as vir die normale toeris. "

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Colesberg is a clean and tidy town. The tourism industry take pride in keeping their town neat. "

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Sommige geboue is so pragtig oorgeverf en gerestoureer. Sal wonderlik wees as alle vervalle geboue opgeknap kan word."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Fantastiese dorp, geniet die rustigheid en die voorreg om tot laat aande in die strate te kan loop. "

Prince Albert, Karoo

Acacia Cottage

"Die moeite werd om te besoek."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"We were wonderfully surprised by this little spot in the Karoo. This is a very special spot and believe me we will frequently use it as our overnight stay. It's a really lovely little town. It's a unique stop between Johannesburg and George/Cape Town, off the beaten track."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Ons is lief vir die dorp en omgewing en slaap gereeld daar oor. "

Page
Page 235 - Showing 7021 to 7050
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers