Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Williston, Karoo

Karoo Tranquillity

"Pragtige, veilige dorp met vriendelike mense. "

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Die moeite werd om te besoek. "

Graaff-Reinet, Karoo

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Dit is nog goed om al die historiese geboue te sien en dat dit bewaar word."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Rustige, klein Karoo-dorpie met die nodigste kruideniersware beskikbaar. Goed geleë om die Kamdeboo Nasionale Park te besoek."

Willowmore, Karoo

Finchley Farm Cottages

"Baie besienswaardighede, doen moeite om alles te besoek."

Nieu-Bethesda, Karoo

Allemann se Huisie

"Rustig, baie lekker kos. Die mense doen moeite."

Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Die vullis en verval het my ontstel! Ek wou met mannekrag al die vullis verwyder. Die dorp kan so pragtig vertoon, maar plek-plek voel dit asof mens deur 'n vullisblik ry."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"A small town on the N12 on the way to Cape Town."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Bly eerder naby die water. Sonsondergang en oggende is absoluut asemrowend. Baie voël lewe."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Die dorpie met vele dooie bome het ons hartseer gelaat."

Carnarvon, Karoo

Magrieta's B&B - Overnight Rooms

"Baie rustig en die mooiste natuur. Die plaaslike inwoners kan 'n bietjie van 'n las wees. "

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Gerieflike oornag-dorp vir die langpad tussen Gauteng en Kaapstad."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Dit is 'n pragtige dorpie. Alles is so mooi skoon. "

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Oulike dorpie en heelwat besienswaardighede."

Beaufort-Wes, Karoo

17 On Bird Guest House

"Ideal sleepover on the way to Cape Town or Western Cape."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Dankie vir julle gasvryheid!"

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Oorweeg om met 'n volgende oornagverblyf dit met 'n dag te verleng om meer van die dorp te sien. Baie goeie ervaring gewees vir ons eerste keer daar."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"It was the first time we ever rode through Colesberg. Since I was a child we always just used it to fill the car or to have breakfast. We were quite surprised. There’s older and newer part to it. It is a quaint Karoo town. "

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Baie mooi dorp met geskiedkundige geboue en lekker eetplekke."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Ek is verlief op julle dorp."

Joubertina, Karoo

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark

"So hartseer om die droogte te ervaar."

Middelburg, Karoo

Starry Nights

"Die Springbok restaurant is heel gaaf met vriendelike personeel en lekker kos."

Victoria-Wes, Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Oulike plekkie met vriendelike mense. Gasvry. Ons het Saterdag oggend die 7de lieflike ontbyt geniet by 'n eetplek in hoofstraat. Dankie vir dit. "

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Rustig, ongelooflik mooi berge."

Beaufort-Wes, Karoo

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"4 Sheep het die beste Karoo-skaaptjoppies!"

Britstown, Karoo

Rietpoort Guesthouse

"Ek sou graag bietjie langer wou bly op die plaas om die rustigheid volkome te geniet. Volgende keer."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Aangename dorpie, reisigervriendelik."

Blad
Blad 238 - Wys 7111 tot 7140
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang