Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Pragtige dorpie, waar jy rustigheid kan ervaar en weer kan herlaai van 'n gejaagde lewe."
"Sad to see how the drought has hurt and is still hurting the town and its economy. Its grandeur is slowly being eroded. Such a central point for many destinations in all directions. It would be a pity if travellers prefer to stop somewhere else."
"We have been before so some of the attractions had less impact, but the Owl House and the fossil exhibition still held great interest. However, several of the restaurants were closed or were fairly jaded and disappointing. Also a very modern Italian restaurant has now opened - the start of Nieu Bethesda losing its old-fashioned appeal."
"Altyd bekoorlik, altyd iets nuut! Mooi gemeenskap met regte waardes en trots op hul herkoms en erfenis."
"Blykbaar 'n veilige en vriendelike dorp waar jy na restaurante en winkels kan stap. As sakereisiger het ek basies net oornag. "
"So 'n pragtige dorpie, maar jammer om te sien hoe vuil die strate is met rommel gestrooi orals."
"Ongelooflik interessant. Het dit baie geniet. Die uilhuis en fossielmuseum. Die restaurante. "
"Not too easy without petrol and shops, but that is probably what makes it so unique."
"Vir oornagverblyf kan jy nie beter kry nie. 'n Besoek aan die Vanderkloof Dam nie ver vanaf Colesberg nie en die Gariep dam is 'n moet. "
"It is a wonderful destination with many historical places of interest. We also had a memorable meal at the Pioneers Restaurant across the street from our accommodation. "
"Pragtige dorp met verrassend baie besienswaardighede in die dorp en omgewing."
"Nieu Bethesda has so many interesting sights and we also found the locals friendly and welcoming. We loved our stay."
"Ons het Gariepdam gaan besoek, pragtig, sluise loop oor! Asemrowend mooi gesig om te sien en klank om te hoor! "
"De Rust self bied nie teveel nie, maar dit is sentraal geleë en perfek om vir n dag deur te ry na Prince Albert, Oudtshoorn, George, ens. "
"Propvol geskiedenis en mooi plekke. Van die mense daar, veral in die restaurante is maar suur en onbehulpsaam. Gelukkig is die kos lekker! "
"Dit was nie ons eerste besoek aan Prins Albert nie, maar ons bly verstom. Misdaad vier nie hoogty hier nie en die dorpie is prentjiemooi."