Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11297 resensies.

Nieu-Bethesda, Karoo

Paradijs

"'n Pragtige, rustige dorpie, veel te doen, 5 dae is te min, baie geskiedenis, doen ook 'n besoek aan die kerkhof, dis baie intersessant."

De Aar, Karoo

Daybreak

"Nice clean little town, we attended a wedding near by."

Beaufort-Wes, Karoo

The Grey House

"Was 'n heerlike kuier in 'n baie skoon dorp. Baie dankie."

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Goeie oornag."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Goed vir oornag op lang reis. Nie veel om te doen vir langer verblyf."

Karoo

Gariep N1 Chalets

"Dit is pragtig."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Oulike winkels en vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Klein dorpie met 'n paar besienswaardighede."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Baie oulike dorpie."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Gariep is pragtig."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Baie mooi en verseker die moeite werd."

Richmond, Karoo

The Richmond Cafe and Rooms

"Richmond is 'n klein Karoodorp met 'n paar dinge wat dit laat uitstaan bo ander dorpies in die omgewing. Bv. die Moderne kunsmuseum, Richmond Cafe en Rooms, Vetmuis ens. Ons het 'n heerlike fietspad gevind in die pragtige Karoolandskap. As jy hou van 'n klein dorp met 'n bietjie lewe, is dit ideaal."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Die ligging vir oornag om jou reis te breek is ideaal."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Lekker, rustige oornagplek."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Pragtig. So baie ou geboue, meeste mooi gerestoureer. Vat 'n mens terug in die geskiedenis en wonder hoe dit was om in 1823 daar te bly. Natuurskoon, berge, asemrowend. Meeste mense is baie vriendelik. Baie buitelanders wat kuier."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Dit sal altyd vir ons die beste oorslaap-dorp wees."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Bethesda

"Sal definitief weer kom kuier."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Sadly the town is looking very tired and neglected and is in need of much attention from the inhabitants as it seems the district municipality is either disinterested in it or incompetent, probably both."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Vir ons was dit net 'n oorslaapplek op pad George toe. Ek is seker daar is verskuilde juwele in en rondom die dorp. Vroegoggend was die strate al skoongevee."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Klipgooi vanaf verblyf."

Carnarvon, Karoo

Dellville Country House & Cottages

"Dit is 'n klein dorpie, maar het dit baie geniet."

Beaufort-Wes, Karoo

Dagbreek

"Dis moeilik om Beaufort Wes as toeristebestemming te beoordeel aangesien ons daar slegs oornag het en nie die omgewing verken het nie."

Nieu-Bethesda, Karoo

Outsiders B&B

"My only real complaint was that I was not informed that the tar road leading off the N9 to Nieu Bethesda, was closed. This meant travelling up the N9 a further 20 km and then driving on a not-so-good dirt road a further 35 km. Apparently, the tar road should be re-opened by the end of May 2023."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Te kort daar om te weet."

Richmond, Karoo

Three Birds Country House

"Richmond is 'n lekker oorblyplek en sal aanklank vind by mense wat stilte soek in die Karoo."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Gerieflike halfweg oorslaapplek tussen die Kaap en Pretoria."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Asemrowend."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Een van die uitsonderlike natuurskoon-bestemmings wat Suid-Afrika bied!"

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang