Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Betowerende plekkie - jammer van die lastige bedelaars op straat."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Pragtige dorp, net hartseer oor die droogte."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"'n Stil, rustige en skoon dorpie. Gestap en fietsgery in stil, boomryke strate. Heerlik kondensmelk koffie geniet en gesels by Erika se koffiewinkel en lekker ontbyt by Die Ketel. Absoluut die moeite werd om te besoek!"

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Lekker Karoo-dorpie. Goeie plek om te oornag oppad iewers heen."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Ons sal graag weer wil teruggaan om hierdie netjiese, skoon dorpie beter te leer ken. Dit hou beslis die belofte in van 'n skatkis propvol geskiedenis, stories en dinge om te weet en te doen."

Colesberg, Karoo

Sunset Chalets

"Perfekte oorslaapplek tussen Gauteng en die Kaap!"

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Pragtige en stil rustige dorpie met vriendelike mense. "

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Baie netjiese skoon dorp selfs agterstrate skoon. Voel veilig in dorp."

Beaufort-Wes, Karoo

Lemoenfontein Game Lodge

"Interesting museums but didn't feel particularly safe walking about."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Veilige, stil dorp!"

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Lekker plek en vriendelike mense."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Die moeite werd om te besoek."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Ek dink mens moet bietjie voor die tyd oplees en tyd maak om rond te stap. Ongelukkig maak meeste van ons dit net 'n oornag fasiliteit."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Pragtige, rustige plattelandse plek!"

Britstown, Karoo

Mirage Toeriste Kamers

"Klein, maar vriendelike dorp."

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"As an overnight destination the town has everything you need - comfortable accommodation and tasty restaurants."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"My verwagtinge oortref nadat ek baie jare lank nie daar gekuier het nie."

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Baie lekker, interessante dorp met vriendelike inwoners."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Pragtige Karoo-dorp."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Colesberg was an ideal 'stayover' for a long drive from Gauteng to Cape province."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Ry die pad om die dam. Dis die moeite werd. Gaan kyk dan die ou brug oor die river se inloop. Min mense weet van die meesterlike konstruksie!"

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Gariep Dam is fantastic, but Raptor Ridge Lodge is not."

Blad
Blad 276 - Wys 8251 tot 8280
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang